Technical information
  - 15 -
Versorging 
Krimpvark tweerigting radio wat u aangekoop 
het is ‘n elektroniese apparaat. Volg 
onderstaande versorging om sodoende die lewe 
van u toerusting te verleng. 
1. Moet asseblief nie prober om die radio 
produk oop te maak nie, aangesien daar binne-in 
geen versienbare onderdele is nie. 
2、Moet die radio nie in fyn stowwerige gebied 
of waar daar fyn ystervylsels kan wees gebruik nie. 
Ook nie in ‘n gebied waar daar chemikalie is nie. 
3 、 Skakel u tweerigtinradio af wanneer u   
brandstof ingooi. 
4、Moet nie die tweerigtingradio in die son of in 
warm area vir lang periodes los nie. Hoe temperature 
sal die elektroniese onderdele se lewe verkort. Dit 
kan ook die plastiese omhulsel versteur. 










