Technical information
  - 14 -
luidspreker hoor. Druk die【PTT】om alarm te 
kanselleer. 
Die radio sal op kanaal 01 bly totdat u die 
kanaal selekteerde knoppie draai. Die Groen 
indikasie ligie sal flikker tot en met u die kanaal 
verander. 
Lae Battery Indikasie 
1. Die radio funksioneer normaalweg wanneer die 
battery spanning bokant 3.6V is; 
2. Wanneer die battery spanning tussen 3.4V tot 
3.5V is, sal die radio normaalweg funksioneer 
maar u sal ‘n “dididi” klank hoor so elke 
20sekondes, en die indikasie liggie flikker rooi. 
3. Wanneer die battery spanning onder 3.3V is, sal 
die radio outomaties afskakel. 










