Technical information
  - 1 -
Inleiding 
Dankie vir die aankopp van RTS Krimvark 
lisensievrye produk. Lees asseblief hierdie boekie 
sorgvuldig deur en bestudeer die funksies en hoe om 
die radio te gebruik voordat u dit gebruik. 
Hierdie klein kompakte tweerigtingradio is 
stabiel, maklik om te gebruik, en is ontwikkel vir 
verskeie gebruikers areas, bv. dit bied u uitstekende 
kommunikasie in die veld, bosbou, bergklim, 
strandgebiede ensovoorts. 
aankoop










