Gebruikersgids
x
√y
y > 0: x ≠ 0, -1 × 10
100
< 1/x logy < 100
y = 0: x > 0
y < 0: x = 2n+1,
2n + 1
m
(m ≠ 0; m, n is heelgetalle)
Maar: -1 × 10
100
< 1/x log |y| < 100
a
b
/
c
Die totaal van die heelgetal, noemer en teller moet
10 of minder syfers wees. Dit sluit die deelstreep
in.
RanInt#(a; b) a < b; |a|, |b| < 1 × 10
10
; b - a < 1 × 10
10
GCD(a; b) |a|, |b| < 1 × 10
10
(a, b is heelgetalle)
LCM(a; b) 0 ≦ a, b < 1 × 10
10
(a, b is heelgetalle)
• Presisie is basies dieselfde soos beskryf is onder
"Berekeningsvariasiewydte en Presisie" hierbo.
• x
y
,
x
√y,
3
√ , x!, nPr, nCr-tipe funksies vereis opeenvolgende interne
berekening, wat veroorsaak dat foute ophoop wat tydens elke
berekening voorkom.
• Fout (Error) is kumulatief en neig om groot te wees by die funksie se
singuliere punt en infleksiepunt.
• Die variasiewydte vir berekeningsresultate wat vertoon word in π-
formaat wanneer natuurlike vertoon gebruik word, is |x| < 10
6
. Let
daarop dat interne berekeningsfoute dit onmoontlik kan maak om
antwoorde in π-formaat te gee. Dit kan ook veroorsaak dat antwoorde
wat in desimale formaat gegee moet word in π-formaat gegee word.
Spesifikasies
Kragvereistes:
Ingeboude sonkragsel; knopiebattery LR44 (GPA76) × 1
Benaderde Batterylewe:
3 jaar (gebaseer op een uur gebruik per dag)
Gebruikstemperatuur:
0°C tot 40°C
Afmetings:
11,1 (H) × 77 (W) × 161,5 (D) mm
96