Gebruikersgids
÷R en multistellings kan ook nie met die koëffisiëntredigeerder
ingesleutel word nie.
4. Nadat alle verlangde waardes is soos verlang, druk .
• Dit sal die oplossings (waarde van X) vertoon.
• Wanneer weer gedruk word, sal daar na die
koëffisiëntredigeerder teruggekeer word.
Belangrik!
• 'n Math ERROR sal voorkom as wanneer 'n berekening uitgevoer word terwyl 0 vir 'n
koëffisiënt ingesleutel word.
Om die verhoudingsuitdrukking-tipe te verander
Verander weer na die RATIO-modus en selekteer die verlangde
verhoudingsuitdrukking-tipe uit die keuselys wat verskyn. Om die
verhoudingsuitdrukking-tipe te verander, veroorsaak dat die waardes van
alle koëffisiënte in die koëffisiëntredigeerder na nul verander.
Voorbeelde van RATIO-modus-berekeninge
Voorbeeld 1: Om X te bereken in die verhouding 1 : 2 = X : 10
(RATIO)
(a:b=X:d)
1 2 10
Voorbeeld 2: Om X te bereken in die verhouding 1 : 2 = 10 : X
(RATIO)
(a:b=c:X)
1 2 10
86