Gebruikersgids

Skerm vir spesiale oplossing
"All Real Numbers" verskyn op die oplossingskerm wanneer die
oplossing van 'n ongelykheid alle getalle is.
Voorbeeld: x
2
0 (MthIO-MathO)
(INEQ) (aX
2
+ bX + c)
(aX
2
+ bX + c 0)
1 0 0
"No-Solution" verskyn op die oplossingskerm wanneer geen oplossing
vir 'n ongelykheid bestaan nie (bv. X
2
< 0).
Verhoudingsberekeninge
Gebruik die RATIO-modus om die waarde van X in die
verhoudingsuitdrukking te bepaal a : b = X : d (of a : b = c : X) wanneer die
waardes van a, b, c en d bekend is. Die volgende toon die algemene
prosedure vir gebruik van RATIO.
1. Druk
(RATIO) om na die RATIO-modus te verander.
2. Op die keuselys wat verskyn, selekteer (a:b=X:d) of (a:b=c:X).
3. Op die koëffisiëntredigeerder-skerm wat verskyn, sleutel tot 10 syfers vir
elkeen van die vereiste waardes (a, b, c, d) in.
Om byvoorbeeld 3 : 8 = X : 12 vir X op te los, druk in stap 1, en
sleutel dan die volgende vir die koëffisiënte (a = 3, b = 8, d = 12) in: 3
8 12 .
Om 'n koëffisiëntwaarde wat reeds ingesleutel is, te verander, beweeg
die wyser na die betrokke sel, sleutel die nuwe waarde in, en druk
dan
.
Wanneer gedruk word, sal dit al die koëffisiënte na nul verander.
Neem kennis: Die volgende operasies werk nie in die
koëffisiëntredigeerder nie:
, (M-), (STO). Pol, Rec,
85