Gebruikersgids

Om byvoorbeeld x
2
+ 2x - 3 < 0 op te los, sleutel die koëffisiënte a = 1,
b = 2, c = -3 in deur 1
2 3 te druk.
Om 'n koëffisiëntwaarde wat reeds ingesleutel is, te verander, beweeg
die wyser na die betrokke sel, sleutel die nuwe waarde in, en druk
dan .
Wanneer gedruk word, sal dit al die koëffisiënte na nul verander.
Neem kennis: Die volgende operasies werk nie in die
koëffisiëntredigeerder nie: , (M-), (STO). Pol, Rec,
÷R en multistellings kan ook nie met die koëffisiëntredigeerder
ingesleutel word nie.
5. Nadat alle verlangde waardes is soos verlang, druk .
Dit sal die oplossings vertoon.
Om na die koëffisiëntredigeerder terug te gaan terwyl oplossings
vertoon word, druk .
Neem kennis
Waardes kan nie op die oplossingskerm na ingenieursnotasie omgeskakel word nie.
Om die ongelykheidstipe te verander
Druk
(INEQ) en selekteer dan 'n ongelykheidstipe in die
keuselys wat verskyn. Om die ongelykheidstipe te verander, veroorsaak
dat die waardes van alle koëffisiënte in die koëffisiëntredigeerder na nul
verander.
Voorbeelde van INEQ-modus-berekeninge
Voorbeeld 1: x
2
+ 2x - 3 < 0 (MthIO-MathO)
(INEQ) (aX
2
+ bX + c)
(aX
2
+ bX + c < 0)
1 2 3
83