Gebruikersgids
x = binomiale waarskynlikheid van 12 ≒ 0,063388
x = binomiale waarskynlikheid van 13 ≒ 0,021942
x = binomiale waarskynlikheid van 14 ≒ 4,7018 × 10
-3
• Druk om na die N-insleutelskerm te gaan. Druk om na die List-
skerm te gaan (ingesleutelde voorbeelddata word gestoor).
Neem kennis
• Die volgende kan nie in verspreidingsberekeninge gebruik word nie: Pol, Rec, ÷R, ∫,
d/dx.
•
Wanneer data met parameterformaat gespesifiseer word, word berekeningsresultate
in Ans-geheue gestoor.
• 'n Foutboodskap verskyn indien die ingesleutelde waarde buite die toelaatbare
variasiewydte is. "ERROR" sal in die Ans-kolom van die List-skerm verskyn wanneer
die ingesleutelde waarde vir die ooreenstemmende voorbeelddata buite die
toelaatbare variasiewydte is.
Ongelykheidsberekeninge (INEQ)
Die volgende prosedure kan gebruik word om 'n kwadratiese ongelykheid
of 'n derdegraadse ongelykheid op te los.
1. Druk (INEQ) om na die INEQ-modus te verander.
2. Op die keuselys wat verskyn, selekteer 'n ongelykheidstipe.
Om hierdie tipe
ongelykheidstipe te
selekteer:
Druk hierdie sleutel:
Kwadratiese ongelykheid (aX
2
+ bX + c)
Kubieke ongelykheid (aX
3
+ bX
2
+ cX + d)
3. Op die keuselys wat verskyn, gebruik die sleutels tot om die
ongelykheidsteken-tipe en -oriëntasie te selekteer.
4.
Gebruik die koëffisiëntredigeerder wat verskyn, om koëffisiëntwaardes
in te sleutel.
82