Gebruikersgids

veranderlike ingesleutel word. Berekeningresultate word ook op die List-
skerm vertoon.
(1) Verspreidingsberekening-tipe
(2) Waarde by huidige wyserposisie
(3) X: Voorbeelddata
(4) Ans: Berekeningsresultate
Om voorbeelddata te redigeer:
Beweeg die wyser na die sel wat die data bevat wat geredigeer moet
word, sleutel die nuwe data in, en druk dan .
Om data uit te wis:
Beweeg die wyser na die voorbeelddata wat uitgewis moet word en druk
dan .
Om voorbeelddata in te voeg:
Beweeg die wyser na die posisie waar die voorbeelddata ingevoeg moet
word, druk (STAT/DIST) (Edit) (Ins), en sleutel dan die
voorbeelddata in.
Om alle voorbeelddata uit te wis:
Druk
(STAT/DIST) (Edit) (Del-A).
Voorbeelde van DIST-modus-berekeninge
Voorbeeld 1: Om die normale waarskynlikheidsdigtheid te bereken
wanneer x = 36, σ = 2, μ = 35
(DIST)
(Normal PD)
36
80