Gebruikersgids
3. Ingesleutelde waardes vir die veranderlikes.
• Met Binomial PD, Binomial CD, Poisson PD en Poisson CD kan
voorbeelddata ingesleutel word en daarna berekeninge uitgevoer
word.
4. Nadat waardes vir al die veranderlikes ingesleutel is, druk .
• Dit vertoon die berekeningsresultate.
• Wanneer of gedruk word terwyl 'n berekeningsresultaat
vertoon word, sal daar na die insleutelskerm van die eerste
veranderlike gegaan word.
Neem kennis
• Om die verspreidingsberekening-tipe te verander nadat daar na die DIST-modus
verander is, druk (STAT/DIST) (Type) en selekteer dan die verlangde
verspreidingstipe.
• Akkuraatheid van verspreidingsberekening is tot vyf beduidende syfers.
Veranderlikes wat insleuteling aanvaar
Die volgende is verspreidingsberekening-veranderlikes wat ingesleutelde
waardes aanvaar.
Normal PD ........................... x, σ, μ
Normal CD ........................... Lower, Upper, σ, μ
Inverse Normal .................... Area, σ, μ (Tail-instelling altyd links.)
Binomial PD, Binomial CD... x (of List), N, p
Poisson PD, Poisson CD..... x (of List), μ
x: data
σ: standaard-afwyking (σ < 0)
μ: rekenkundige gemiddeld
Lower: onderste grens
Upper: boonste grens
Tail: waarskynlikheidswaarde se stertspesifikasie
Area: waarskynlikheidswaarde (0 ≦ Area ≦ 1)
List: voorbeelddata-lys
N: aantal proewe
p: sukseswaarskynlikheid (0 ≦ p ≦ 1)
List-skerm (Binomial PD, Binomial CD, Poisson PD
en Poisson CD)
Met Binomial PD, Binomial CD, Poisson PD en Poisson CD, gebruik die
List-skerm vir voorbeelddata-insleuteling. Tot 25 datamonsters kan vir elke
79