Gebruikersgids
(SETUP) (Fix)
(VECTOR) (VctA)
(VECTOR) (Dot)
(VECTOR) (VctB)
(Abs) (VECTOR) (VctA)
(Abs) (VECTOR) (VctB)
(cos
-1
)
Verspreidings- (Distribution)
berekeninge (DIST)
Die prosedures hier onder kan gebruik word om sewe verskillende tipes
verspreidingsberekeninge uit te voer.
1. Druk
(DIST) om na die DIST-modus te verander.
2. Op die keuselys wat verskyn, selekteer 'n verspreidingsberekening-tipe.
Om hierdie tipe berekening te
selekteer:
Druk hierdie sleutel:
Normale waarskynlikheidsdigtheid (Normal PD)
Normale kumulatiewe verspreiding (Normal CD)
Inverse normale kumulatiewe
verspreiding
(Inverse Normal)
Binomiale waarskynlikheid (Binomial PD)
Binomiale kumulatiewe verspreiding (Binomial CD)
Poisson-waarskynlikheid (Poisson PD)
Poisson- kumulatiewe verspreiding (Poisson CD)
78