Gebruikersgids
Step?
Sleutel die inkrementstap in
(standaard = 1).
Neem kennis: Die Step spesifiseer
met hoeveel die Start-waarde
opeenvolgend verhoog moet word
namate die numeriese tabel
gegenereer word. Indien Start = 1 en
Step = 1 gespesifiseer word, word die
waardes 1, 2, 3, 4, ens.
opeenvolgend aan X toegeken om die
numeriese tabel te genereer totdat
die End-waarde bereik word.
• Wanneer die Step-waarde ingesleutel word en gedruk word,
genereer en vertoon dit die numeriese tabel volgens die
gespesifiseerde parameters.
• Druk terwyl die numeriese tabel vertoon word om na funksie-
insleuteling in stap 2 terug te keer.
Voorbeeld: Om 'n numeriese tabel te genereer vir die funksies f(x) = x
2
+
1
2
en g(x) = x
2
-
1
2
vir die variasiereikwydte -1 ≦ x ≦ 1, verhoog in
stappe van 0,5 (MthIO-MathO)
(TABLE)
(SETUP) (TABLE) (f(x),g(x))
(X) 1 2
・ Druk sonder om enigiets vir g(x) in te sleutel om 'n numeriese
tabel te genereer gebaseer op slegs f(x).
(X) 1 2
73