Gebruikersgids
3. Gebruik die matriksredigeerder wat verskyn om die elemente van die
matriks in te sleutel.
Voorbeeld 2: Om
aan MatC toe te ken
(MATRIX)
(Dim) (MatC) (2×3)
1 0 1 0 1 1
Om die elemente van 'n matriksveranderlike te verander:
1. Druk (MATRIX) (Data) en selekteer dan op die keuselys wat
verskyn die matriksveranderlike wat geredigeer moet word.
2. Gebruik die matriksredigeerder wat verskyn om die elemente van die
matriks te redigeer.
• Beweeg die wyser na die sel wat die element bevat wat verander
moet word, sleutel die nuwe waarde in, en druk dan .
Om matriksveranderlike- (of MatAns) inhoud te kopieer:
1. Gebruik die matriksredigeerder om die matriks wat gekopieer moet
word, te vertoon.
• Indien MatA byvoorbeeld gekopieer moet word, voer die volgende
insleuteling uit: (MATRIX) (Data) (MatA).
• Indien die MatAns-inhoud gekopieer moet word, voer die volgende uit
om die MatAns-skerm te vertoon:
(MATRIX) (MatAns)
.
2. Druk (STO) en voer dan een van die volgende insleutelings uit
om die kopieerbestemming te spesifiseer: (MatA), (MatB), of
(MatC).
• Dit sal die matriksredigeerder met die inhoud van die
kopieerbestemming vertoon.
Matriksberekeningsvoorbeelde
Die volgende voorbeelde gebruik MatA =
, MatB = uit
Voorbeeld 1, en MatC = uit Voorbeeld 2.
Voorbeeld 3: 3 × MatA (matriks-skalaarvermenigvuldiging).
3 (MATRIX) (MatA)
Voorbeeld 4: Om die determinant van MatA te verkry (det(MatA)).
70