Gebruikersgids
(2) "Ans" staan vir "MatAns".
Neem kennis: "MatAns" staan vir "Matrix Answer Memory". Kyk "Matrix-
antwoordgeheue" vir meer inligting.
7. Voer die volgende berekening uit (MatA+MatB):
(MATRIX) (MatA) (MATRIX) (MatB) .
Matriks-antwoordgeheue
Wanneer die resultaat van 'n berekening wat in die MATRIX-modus
uitgevoer is, 'n matriks is, sal die MatAns-skerm die resultaat vertoon. Die
resultaat sal ook aan 'n veranderlike genaamd "MatAns" toegeken word.
Die MatAns-veranderlike in berekeninge kan gebruik word soos hier onder
beskryf.
• Om die MatAns-veranderlike in 'n berekening in te voeg, voer die
volgende insleuteling uit: (MATRIX) (MatAns).
• Om enige van die volgende sleutels te druk terwyl die MatAns-skerm
vertoon word, sal outomaties na die berekeningskerm oorskakel: ,
, , , , , (x
3
). Die berekeningskerm sal die
MatAns-veranderlike vertoon, gevolg deur die operateur of funksie vir
die sleutel wat gedruk is.
Om matriksveranderlike-data toe te ken en te
redigeer
Belangrik!
• Die volgende operasies werk nie in die matriksredigeerder nie: , (M-),
(STO). Pol, Rec, ÷R en multistellings kan ook nie met die
matriksredigeerder ingesleutel word nie.
Om nuwe data aan 'n matriksveranderlike toe te ken:
1. Druk
(MATRIX) (Dim) en selekteer dan op die keuselys wat
verskyn die matriksveranderlike waaraan data toegeken moet word.
2. Op die volgende keuselys wat verskyn, selekteer afmeting (m×n).
69