Gebruikersgids

Matriksberekeninge (MATRIX)
Gebruik die MATRIX-modus om berekeninge uit te voer wat matrikse van
tot 3 rye by 3 kolomme behels. Om 'n matriksberekening uit te voer, ken
eers data aan spesiale matriksveranderlikes (MatA, MatB, MatC) toe en
gebruik dan die veranderlikes in die berekening soos vertoon in die
voorbeeld hier onder.
Voorbeeld 1: Om
aan MatA en aan MatB toe te ken, en
daarna die volgende berekeninge uit te voer: ×
(MatA×MatB), + (MatA+MatB)
1. Druk
(MATRIX) om na die MATRIX-modus te verander.
2. Druk (MatA) (2×2).
Dit sal die matriksredigeerder vertoon waarin die elemente van die 2 ×
2-matriks wat vir MatA gespesifiseer is, ingesleutel moet word.
(1) "A" staan vir "MatA".
3. Sleutel die elemente van MatA in: 2 1 1 1 .
4. Voer die volgende insleuteling uit:
(MATRIX) (Data) (MatB) (2×2).
Dit sal die matriksredigeerder vertoon waarin die elemente van die 2 ×
2-matriks wat vir MatB gespesifiseer is, ingesleutel moet word.
5. Sleutel die elemente van MatB in: 2 1 1 2 .
6. Druk om na die berekeningskerm te gaan, en voer die eerste
berekening uit (MatA×MatB):
(MATRIX) (MatA) (MATRIX) (MatB) .
Dit sal die MatAns-skerm met die berekeningsresultate vertoon.
68