Gebruikersgids
• Om 'n koëffisiëntwaarde wat reeds ingesleutel is, te verander, beweeg
die wyser na die betrokke sel, sleutel die nuwe waarde in, en druk
dan .
• Wanneer gedruk word, sal dit al die koëffisiënte na nul verander.
Belangrik!
• Die volgende operasies werk nie in die koëffisiëntredigeerder nie: ,
(M-), (STO). Pol, Rec, ÷R en multistellings kan ook nie met die
koëffisiëntredigeerder ingesleutel word nie.
4. Nadat alle verlangde waardes is soos verlang, druk
.
• Dit sal 'n oplossing vertoon. Met elke druk van vertoon 'n ander
oplossing. Druk nadat die finale oplossing vertoon word om na die
koëffisiëntredigeerder terug te keer.
• Blaai tussen die oplossings met die - en -sleutels.
• Om na die koëffisiëntredigeerder terug te gaan terwyl oplossings
vertoon word, druk .
Neem kennis
•
Selfs al is natuurlike vertoon geselekteer, word die oplossings van gelyktydige lineêre
vergelykings nie vertoon in enige vorm wat √ insluit nie.
• Waardes kan nie op die oplossingskerm na ingenieursnotasie omgeskakel word nie.
• 'n Boodskap verskyn indien daar geen oplossing is nie of as daar oneindige
oplossings is. Wanneer
of gedruk word, sal daar na die
koëffisiëntredigeerder teruggekeer word.
Om die huidige vergelykingstipe-instelling
verander
Druk
(EQN) en selekteer dan 'n vergelykingstipe in die keuselys
wat verskyn. Om die vergelykingstipe te verander, veroorsaak dit dat die
waardes van alle koëffisiënte in die koëffisiëntredigeerder na nul verander.
Voorbeelde van EQN-modus-berekeninge
Voorbeeld 1: x + 2y = 3, 2x + 3y = 4
(EQN)
(a
n
X + b
n
Y = c
n
)
1
2 3
2 3 4
(X=) -1
66