Gebruikersgids
Neem kennis
• In die geval van 'n negatiewe binêre, oktale of heksadesimale waarde sal die
sakrekenaar die waarde na 'n binêre waarde verander, die twee se komplement kry en
dit dan terug omskakel na die oorspronklike grondtal. Vir desimale (grondtal-10)
getalle sal die sakrekenaar eenvoudig 'n negatiewe teken byvoeg.
Vergelykingsberekeninge (EQN)
Gebruik die volgende prosedure in die EQN-modus om gelyktydige lineêre
vergelykings met twee of drie onbekendes, kwadratiese vergelykings, en
derdegraadse vergelykings op te los.
1. Druk
(EQN) om na die EQN-modus te verander.
2. Op die keuselys wat verskyn, selekteer 'n vergelykingstipe.
Om hierdie tipe
berekening te selekteer:
Druk hierdie sleutel:
Gelyktydige lineêre
vergelykings met twee
onbekendes
(a
n
X + b
n
Y = c
n
)
Gelyktydige lineêre
vergelykings met drie
onbekendes
(a
n
X + b
n
Y + c
n
Z = d
n
)
Kwadratiese vergelyking (aX
2
+ bX + c = 0)
Derdegraadse vergelyking (aX
3
+ bX
2
+ cX + d = 0)
3. Gebruik die koëffisiëntredigeerder wat verskyn, om koëffisiëntwaardes
in te sleutel.
• Om byvoorbeeld 2x
2
+ x - 3 = 0 op te los, druk in stap 2, en sleutel
dan die volgende in vir die koëffisiënte (a = 2, b = 1, c = -3): 2
1
3 .
65