Gebruikersgids
Voorbeeld: Om 10
10
+ 10
16
+ 10
2
+ 10
8
te bereken en die resultaat as 'n
desimale getal te vertoon
(DEC) (BASE) (d) 10
(BASE) (h) 10
(BASE) (b) 10
(BASE) (o) 10 36
Om 'n berekeningsresultaat na 'n ander tipe
waarde om te skakel
Enige van die volgende sleuteloperasies kan gebruik om die
berekeningsresultaat wat tans vertoon word, na 'n ander tipe waarde om
te skakel:
(DEC) (desimaal), (HEX) (heksadesimaal), (BIN)
(binêr), (OCT) (oktaal).
Voorbeeld: Om 15
10
× 37
10
in die desimale modus te bereken en dan die
resultaat om te skakel na heksadesimaal, binêr en oktaal
(DEC) 15 37 555
(HEX) 0000022B
(BIN) 0000001000101011
(OCT) 00000001053
Logiese en negasie-operasies
Die sakrekenaar het logiese operateurs (and, or, xor, xnor) en funksies
(Not, Neg) vir logiese en negasie-operasies op binêre waardes.
Gebruik die keuselys wat verskyn wanneer
(BASE) gedruk word
om hierdie logiese operateurs en funksies in te voer.
Druk hierdie sleutel: Om dit in te sleutel:
(and)
Logiese operateur "and" (logiese produk),
wat die resultaat van 'n biswyse AND
oplewer
(or)
Logiese operateur "or" (logiese som), wat
die resultaat van 'n biswyse OR oplewer
63