Gebruikersgids
Positief:
Negatief:
Positief:
Negatief:
Positief:
Negatief:
(BIN)
11 1
Voorbeeld 2: Verander daarna na heksadesimale modus en bereken 1F
16
+ 1
16
(HEX) 1 (F) 1
Voorbeeld 3: Verander daarna na oktale modus en bereken 7
8
+ 1
8
(OCT) 7 1
Neem kennis
• Gebruik die volgende sleutels om die letters A tot F in te sleutel vir heksadesimale
waardes: (A), (B), (C), (D), (E), (F).
• In die BASE-N-modus werk insleuteling van breuk- (desimale) waardes en eksponente
nié. Indien 'n berekeningsresultaat 'n breukdeel het, word dit afgesny.
•
Die insleuteling- en vertoon-variasiewydtes is 16 bis vir binêre waardes en 32 bis vir
•
ander tipes waardes. Die volgende is inligting oor insleuteling- en vertoon-
variasiewydtes.
Grondtal-n-modus
Insleuteling-/vertoon-variasiewydtes
Binêr
0000000000000000 ≦ x ≦ 0111111111111111
1000000000000000 ≦ x ≦ 1111111111111111
Oktaal
00000000000 ≦ x ≦ 17777777777
20000000000 ≦ x ≦ 37777777777
Desimaal
-2147483648 ≦ x ≦ 2147483647
Heksadesimaal
00000000 ≦ x ≦ 7FFFFFFF
80000000 ≦ x ≦ FFFFFFFF
Om die getalmodus van 'n bepaalde ingesleutelde
waarde te spesifiseer
'n Spesiale bevel kan direk ná 'n waarde ingesleutel word om die
getalmodus van daardie waarde te spesifiseer. Die spesiale bevele is: d
(desimaal), h (heksadesimaal), b (binêr) en o (oktaal).
62