Gebruikersgids
Resultate:
Voorbeeld 5: Vir die enkelveranderlike-data {x
n
; freq
n
} = {0;1, 1;2, 2;1, 3;2,
4;2, 5;2, 6;3, 7;4, 9;2, 10;1}, om die genormaliseerde variaat (
t) te bepaal
wanneer x = 3 en P(t) op daardie punt tot drie desimale plekke (Fix 3).
(SETUP) (STAT) (ON)
(SETUP) (Fix)
(STAT) (1-VAR)
0 1 2 3 4 5 6 7 9 10
1 2 1 2 2 2 3 4 2 1
3 (STAT/DIST) (Distr) ( t)
(STAT/DIST) (Distr) (P()
Genormaliseerde variaat ( t): -0,762
P(t): 0,223
Grondtal-n-berekeninge (BASE-N)
Druk (BASE-N) om na die BASE-N-modus te verander, vir
berekeninge met desimale, heksadesimale, binêre en/of oktale waardes.
Die aanvanklike standaard-getalmodus wanneer BASE-N-modus begin, is
desimaal. Dit beteken insleuteling en berekeningsresultate gebruik die
desimale getalformaat.
Druk een van die volgende sleutels om van getalmodus te verander:
(DEC) vir desimaal, (HEX) vir heksadesimaal, (BIN) vir binêr of
(OCT) vir oktaal.
Voorbeeld 1: Om na BASE-N-modus te verander, verander na binêre
modus en bereken 11
2
+ 1
2
(BASE-N)
61