Gebruikersgids
Resultate:
Lineêre regressie se korrelasiekoëffisiënt: 0,923
Logaritmiese regressie se korrelasiekoëffisiënt: 0,998
Logaritmiese regressie se formule: y = -3857,984 +
2357,532lnx
Berekening van geskatte waardes
Op grond van die regressieformule wat deur statistiese berekening van
gepaarde veranderlikes verkry is, kan die geskatte waarde van y vir 'n
gegewe x-waarde bereken word.
Die ooreenstemmende x-waarde (twee waardes, x
1
en x
2
, in die geval van
kwadratiese regressie) kan ook vir 'n waarde van y in die regressieformule
bereken word.
Voorbeeld 4: Om die geskatte waarde van x te bepaal wanneer y = -130
in die regressieformule wat deur die logaritmiese regressie van die data in
Voorbeeld 3 geproduseer is. Spesifiseer Fix 3 vir die resultaat. (Voer die
volgende bewerking uit na voltooiing van die bewerkings in Voorbeeld 3.)
130 (STAT/DIST) (Reg) (xˆ)
4,861
Belangrik!
• Regressiekoëffisiënt, korrelasiekoëffisiënt en geskattewaarde-berekeninge kan
aansienlike tyd neem indien daar 'n groot aantal data-items is.
Uitvoer van normaleverspreidingsberekeninge
Terwyl statistiese berekening van enkele veranderlike geselekeer is, kan
normaleverspreiding-berekeninge uitvoer word met die funksies hier onder
wat in die keuselys verskyn wanneer die volgende insleuteling uitgevoer
word:
(STAT/DIST) (Distr).
P, Q, R: Hierdie funksies neem die argument t en bepaal die
waarskynlikheid van standaard-normale verspreiding soos hier onder
geïllustreer.
t: Hierdie funksie word voorafgegaan deur die argument X, en bepaal
die genormaliseerde variaat X
t =
X -
x
σx
.
60