Gebruikersgids
(∑x)
Som van die voorbeelddata
Var-subkeuselys ( (STAT/DIST) (Var))
Selekteer hierdie
keuselys-item:
Om dit in te verkry:
(n)
Aantal voorbeelde
(x)
Rekenkundige gemiddeld van die
voorbeelddata
(σ
x
) Populasie se standaardafwyking
(s
x
) Voorbeeld se standaardafwyking
Distr-subkeuselys ( (STAT/DIST) (Distr))
(P()
Hierdie keuselys kan gebruik word om die
waarskynlikheid van standaard-normale
verspreiding te bereken.
• Vir inligting, kyk "Uitvoer van
normaleverspreidingsberekeninge".
(Q()
(R()
( t)
MinMax-subkeuselys ( (STAT/DIST) (MinMax))
Selekteer hierdie
keuselys-item:
Om dit in te verkry:
(minX) Minimum-waarde
(maxX) Maksimum-waarde
(Q1) Eerste kwartiel
(med) Mediaan
(Q3) Derde kwartiel
56