Gebruikersgids

Gepaardeveranderlike-statistiek
Statistiek-keuselys-items
Algemene items
Selekteer hierdie
keuselys-item:
Om dit in te verkry:
(Type) Vertoon die seleksieskerm vir berekeningstipe
(Data) Vertoon die statistiese redigeerder
(Sum)
Vertoon die Sum-subkeuselys se bevele om
somme te bereken
(Var)
Vertoon die Var-subkeuselys se bevele om die
rekenkundige gemiddelde, standaard-
afwyking, ens. te bereken
Enkele veranderlike:
(Distr)
Vertoon die Distr-subkeuselys se bevele vir
normaleverspreiding-berekeninge
Vir meer inligting, kyk "Uitvoer van
normaleverspreidingsberekeninge".
Gepaarde
veranderlike: (Reg)
Vertoon die Reg-subkeuselys se bevele vir
regressieberekeninge
Vir meer inligting, kyk "Bevele wanneer
lineêreregressie-berekening (A + BX)
geselekteer is" en "Bevele wanneer
kwadratieseregressie-berekening (_+CX
2
)
geselekteer is".
(MinMax)
Vertoon die MinMax-subkeuselys se bevele
om maksimum- en minimum-waardes te
verkry
Enkele veranderlike (1-VAR) se bevele vir statistiese berekeninge
Sum-subkeuselys ( (STAT/DIST) (Sum))
Selekteer hierdie
keuselys-item:
Om dit in te verkry:
(∑x
2
)
Som van kwadrate van die voorbeelddata
55