Gebruikersgids
Druk enige van die sleutels hier bo ( tot ) om die statistiese
redigeerder te vertoon.
Neem kennis
• Om die berekeningtipe te verander nadat daar na die STAT-modus verander is, voer
die insleuteling (STAT/DIST) (Type) uit om die berekeningstipe-skerm te
vertoon.
Om data in te voer
Gebruik die statistiese redigeerder om data in te sleutel. Voer die volgende
insleuteling uit om die statistiese redigeerder te vertoon:
(STAT/
DIST) (Data).
Die Statistiekredigeerder gee 40 rye vir datainsleutel waar daar net 'n X-
kolom is of wanneer daar 'n X- en 'n Y-kolom is, 20 rye wanneer daar 'n X-
en FREQ-kolom is of 26 rye wanneer daar 'n X-, Y- en FREQ-kolom is.
Neem kennis
• Gebruik die FREQ- (frekwensie) kolom om die hoeveelheid (frekwensie) identiese
data-items in te sleutel. Die FREQ-kolom kan aangeskakel word (vertoon word) of
afgeskakel word (versteek word) met die Stat Format-instelling in die
opstellingskeuselys.
Voorbeeld 1: Om linieêre regressie te selekteer en die volgende data in te
sleutel: (170; 66), (173; 68), (179; 75)
(STAT) (A+BX)
170 173 179
66 68 75
Belangrik!
• Alle data wat tans in die statistiese redigeerder ingesleutel is, word uitgewis wanneer
die STAT-modus verlaat word, wanneer tussen die statistieseberekening-tipe vir
enkele veranderlikes en gepaarde veranderlikes oorgeskakel word, of wanneer die
Stat Format-instelling op die opstellingskeuselys verander word.
53