Gebruikersgids

Om berekeningsmodusse te
gebruik
Kompleksegetalberekeninge
(CMPLX)
Om kompleksegetal-berekeninge uit te voer, druk eers (CMPLX)
om na die CMPLX-modus te verander
.
Gebruik óf reghoekige koördinate (a+bi) of polêre koördinate (rθ) om
komplekse getalle in te sleutel.
Berekeningsresultate van komplekse getalle word vertoon volgens die
kompleksegetal-formaat se instelling op die opstellingskeuselys.
V
oorbeeld 1: (2 + 6i) ÷ (2i) = 3 - i (Kompleksegetal-formaat: a+bi)
2 6 (i) 2 (i) 3-i
Voorbeeld 2: 245 =
2 + 2i (MthIO-MathO) (Hoekeenheid: Deg)
(Kompleksegetal-formaat: a+bi)
2 () 45
2+√2i
Voorbeeld 3: 2 + 2i
= 245 (MthIO-MathO) (Hoekeenheid: Deg)
(Kompleksegetal-formaat: rθ)
2 2 (i)
245
Neem kennis
Om in te sleutel en die berekeningsresultaat te vertoon in polêrekoördinaat-formaat,
spesifiseer die hoekeenheid voordat daar met die berekening begin word.
Die θ-waarde van die berekeningsresultaat word vertoon vir die variasiewydte -180° <
θ 180°.
Indien die berekeningsresultaat vertoon word wanneer lineêre vertoon gebruik word,
word a en bi (of r en θ) op afsonderlike reëls vertoon.
50