Gebruikersgids

Metrieke omskakeling
Die sakrekenaar se ingeboude metrieke omskakelingsbevele maak dit
maklik om waardes van een eenheid na 'n ander om te skakel. Metrieke
omskakelingsbevele kan in enige berekeningsmodus gebruik word
behalwe BASE-N en TABLE.
Om 'n metrieke omskakelingsbevel in 'n berekening in te sleutel, druk
(CONV) en sleutel dan die tweesyfergetal in wat met die verlangde
bevel ooreenstem.
Voorbeeld 1: Om 5 cm in duim om te skakel (LineIO)
5 (CONV)
(cm in)
Voorbeeld 2: Om 100 g in ons om te skakel (LineIO)
100 (CONV) (g oz)
Voorbeeld 3: Om -31 °C in Fahrenheit om te skakel (LineIO)
31 (CONV) (°C °F)
Die volgende toon die tweesyfergetalle vir elk van die metrieke
omskakelingsbevele.
01: in cm 02: cm in 03: ft m 04: m ft
05: yd m 06: m yd 07: mile km 08: km mile
09: n mile m 10: m n mile 11: acre m
2
12: m
2
acre
13: gal (US) 14: ℓ gal (US) 15: gal (UK) 16: ℓ gal (UK)
48