Gebruikersgids
(1) Vergelyking (die vergelyking wat ingesleutel word.)
(2) Veranderlik opgelos vir
(3) Oplossing
(4) Die (linkerkant)-(regterkant)-resultaat
Die "(linkerkant)-(regterkant)-resultaat" wys die resultaat wanneer die
regterkant van die vergelyking van die linkerkant afgetrek word en die
verkrygde waarde aan die veranderlike waarvoor daar opgelos word,
toegeken word. Hoe nader hierdie resultaat aan nul is, hoe akkurater is die
oplossing.
"Gaan voort"-skerm
SOLVE voer konvergensie 'n voorafbepaalde aantal kere uit. Indien dit nie
'n oplossing kan vind nie, vertoon dit 'n bevestigingskerm wat sĂȘ:
"Continue: [=]", en vra of dit moet voortgaan.
Druk
om voort te gaan of om die SOLVE-bewerking te kanselleer.
Voorbeeld: Om y = x
2
- x + 1 vir x op te los wanneer y = 3, 7 en 13.
(Y) (=)
(X) (X) 1
(SOLVE)
3
Sleutel 'n aanvanklike waarde in vir X (sleutel hier 1 in):
1
45