Gebruikersgids
(SOLVE)
(1) Vra vir invoer van 'n waarde vir Y
(2) Huidige waarde van Y
0 1 2
(3) Huidige waarde van X
Sleutel 'n aanvanklike waarde in vir X (sleutel hier 1 in):
1
Oplossingskerm
Om SOLVE te verlaat:
Neem kennis
• Vanaf die tyd wat (SOLVE) gedruk is totdat SOLVE verlaat word deur
te druk, moet lineêre vertoon se insleutelprosedures vir insleuteling gebruik word.
Belangrik!
• Afhangend van wat as die aanvanklike waarde vir X (oplossingsveranderlike)
ingesleutel word, sal SOLVE moontlik nie oplossings kan verkry nie. Indien dit gebeur,
probeer die aanvanklike waarde verander sodat dit nader aan die oplossing is.
• SOLVE sal dalk nie die korrekte oplossing kan bepaal nie, selfs al bestaan een.
• SOLVE gebruik Newton se metode – dus, selfs al is daar meerdere oplossings, sal net
een vertoon word.
• As gevolg van die beperkings van Newton se metode is dit moeilik om oplossings te
vind vir vergelykings soos die volgende: y = sin(x), y = e
x
, y = √x.
Inhoud van oplossingskerm
Oplossings word altyd in desimale vorm vertoon.
44