Gebruikersgids
(CMPLX)
(A) (B) (i)
(CMPLX) ( r∠θ)
3 1 2∠30
(of ) 1 3 2∠60
Om CALC te verlaat:
Neem kennis
• Vanaf die tyd wat gedruk is totdat CALC verlaat word deur te druk, moet
lineêre vertoon se insleutelprosedures vir insleuteling gebruik word.
Gebruik van SOLVE
SOLVE gebruik Newton se metode om benaderde oplossings vir
vergelykings te vind.
Neem kennis dat SOLVE net in die COMP-modus gebruik kan word.
Die volgende inligting beskryf die tipes vergelykings waarvan oplossings
met SOLVE verkry kan word.
• Vergelykings wat veranderlike X insluit: X
2
+ 2X - 2, Y = X + 5, X =
sin(M), X + 3 = B + C
SOLVE los op vir X. 'n Uitdrukking soos X
2
+ 2X - 2 word hanteer as X
2
+ 2X - 2 = 0.
• Vergelykings word ingesleutel met die volgende sintaksis:
{vergelyking}, {oplossingsveranderlike}
SOLVE los op vir Y, byvoorbeeld wanneer 'n vergelyking ingesleutel
word as: Y = X + 5, Y
Belangrik!
• Indien 'n vergelyking insleutelfunksies bevat wat 'n oop hakie insluit (bv. sin en log),
moet die sluithakie nie weggelaat word nie.
• Die volgende funksies word nie binne 'n vergelyking toegelaat nie: ∫, d/dx, Σ, Pol, Rec,
÷R.
Voorbeeld: Om y = ax
2
+ b vir x op te los wanneer y = 0, a = 1 en b = -2
(Y) (=)
(A) (X) (B)
43