Gebruikersgids

uitgevoer te kan word.
Die volgende beskryf die tipes uitdrukkings wat met CALC gestoor kan
word.
(Gebruik (=) om die gelykaan-teken van die gelykheid in te
sleutel.)
Om 'n CALC-bewerking te begin nadat 'n uitdrukking ingesleutel is, druk
die -sleutel.
Voorbeeld 1: Om 3A + B te stoor en daarna die volgende waardes te
vervang vir die berekening: (A; B) = (5; 10), (7; 20)
3 (A) (B)
(1) Vra vir invoer van 'n waarde vir A
(2) Huidige waarde van A
5
10
(of )
7 20
Om CALC te verlaat:
Voorbeeld 2: Om A + Bi te stoor en daarna √3 + i te bepaal, 1 + √3i met
behulp van poolkoördinate (rθ
) (Hoekeenheid: Deg)
42
Uitdrukkings: 2X + 3Y; 2AX + 3BX + C; A + Bi
Multistellings: X + Y : X(X + Y)
Vergelykings met 'n enkele veranderlike aan die linkerkant en 'n
uitdrukking wat veranderlikes insluit aan die regterkant: A = B + C; Y =
X
2
+ X + 3