Gebruikersgids
Voorbeeld:
Voorbeeld:
Genereer drie 3-syfer-willekeurige getalle.
Die willekeurige 3-syfer-desimale waardes word omgeskakel
na 3-syfer-heelgetalwaardes deur dit met 1000 te
vermenigvuldig.
1000 (Ran#) 634
92
175
(Resultate hier vertoon is slegs ter illustrasie. Werklike resultate sal
verskil.)
Willekeurige heelgetal (RanInt#)
Om die funksie van die vorm RanInt#(a; b) in te sleutel, wat 'n willekeurige
heelgetal binne die variasiewydte van a tot b genereer.
Om willekeurige heelgetalle in die variasiewydte van 1 tot 6 te
genereer
(RanInt) 1 (;) 6 2
6
1
(Resultate hier vertoon is slegs ter illustrasie. Werklike resultate sal
verskil.)
Permutasie (nPr) en kombinasie
(nCr)
Voorbeeld: Om die aantal permutasies en kombinasies wat moontlik is, te
bepaal wanneer vier mense uit 'n groep van 10 geselekteer word.
Permutasies: 10 (nPr) 4
5040
Kombinasies: 10 (nCr) 4
210
Afrondingsfunksie (Rnd)
Van die argument van hierdie funksie word 'n desimale waarde gemaak en
daarna gerond tot die huidige getal van die vertoonsyfers-instelling (Norm,
40