Gebruikersgids
( ) (X) 1 1 5 20
(LineIO)
( ) (X) 1 (;) 1
(;) 5
20
Neem kennis
• Die volgende kan nie in f(x) gebruik word nie: Pol, Rec, ÷R. Die volgende kan nie in
f(x), a, of b
gebruik word nie: ∫,
d/dx, Σ.
Omskakeling tussen reghoekige en
polêre koördinate
Pol skakel reghoekige koördinate om na polêre koördinate, terwyl Rec
polêre koördinate omskakel na reghoekige koördinate.
(1) Reghoekige koördinate (Rec)
(2) Polêre koördinate (Pol)
Spesifiseer die hoekeenheid voordat berekeninge uitgevoer word.
Die berekeningsresultaat vir r en θ en vir x en y
word toegeken aan
onderskeidelik veranderlikes X en Y.
Berekeningsresultaat θ word vertoon vir die variasiewydte -180°< θ ≦
180°.
38
a en b is heelgetalle wat binne die variasiewydte -1 × 10
10
< a ≦ b < 1 ×
10
10
gespesifiseer kan word.
Voorbeeld: (x + 1) = 20
(MthIO-MathO)