Gebruikersgids
(MthIO-MathO)
( ) (X)
(π) 2
0
(LineIO)
( ) (X) (;)
(π) 2
0
Voorbeeld 2:
d
dx
(3x
2
- 5x + 2; 2; 1 × 10
-12
) = 7 (LineIO)
( ) 3 (X) 5 (X)
2 (;)
2 (;) 1 12
7
Voorsorgmaatreëls vir differensiële berekeninge
• Differensiële berekening kan slegs in die COMP-modus uitgevoer word.
• Die volgende kan nie in f(x) gebruik word nie: Pol, Rec, ÷R. Die
volgende kan nie in f(x), a, b of tol gebruik word nie: ∫, d/dx, Σ.
• Wanneer 'n trigonometriese funksie in f(x) gebruik word, spesifiseer Rad
as die hoekeenheid.
• 'n Kleiner tol-waarde verhoog die presisie, maar dit verhoog ook
berekeningstyd. Wanneer tol gespesifiseer word, gebruik 'n waarde wat
1 × 10
-14
of groter is.
• Indien geen konvergensie op 'n oplossing gevind kan word wanneer tol
weggelaat word nie, sal die tol-waarde outomaties aangepas om die
oplossing te bepaal.
• Nieopeenvolgende punte, abrupte fluktuasie, buitengewoon groot of
klein punte, buigpunte, en insluiting van punte wat nie gedifferensieer
kan word nie, of 'n differensiaalpunt of differensiaalberekening-resultaat
wat nul nader, kan swak presisie of foute veroorsaak.
Σ-berekeninge
Funksie wat vir 'n gespesifiseerde variasiewydte van f(x) die som bepaal
(f(x)) = f(a) + f(a + 1) + f(a + 2) + ⋯ + f(b).
In natuurlike is die insleutelsintaksis (f(x)), terwyl dit in lineêre vertoon ∑
(f(x); a; b) is.
37