Gebruikersgids
is. Wanneer die integrasie-interval te breed is.) In sulke gevalle kan
berekeningsakkuraatheid moontlik verbeter word deur die integrasie-
interval in dele te verdeel.
Wenke vir suksesvolle integrasieberekeninge
Wanneer 'n periodieke funksie of integrasie-interval positiewe en
negatiewe f(x)-funksiewaardes tot gevolg het
Voer afsonderlike integrasies vir elke siklus uit, of vir die positiewe en
negatiewe deel, en kombineer dan die resultate.
(1) Positiewe deel
(2) Negatiewe deel
Wanneer integrasiewaardes heelwat wissel weens piepklein
verskuiwings in die integrasie-interval
Verdeel die integrasie-interval in meerdere dele (op 'n manier wat areas
van wye fluktuasie in klein dele verdeel), voer integrasie op elke onderdeel
uit, en kombineer dan die resultate.
Differensiële berekeninge
Funksie vir benadering van die afgeleide gebaseer op die sentrale
differensiaalmetode.
In natuurlike is die insleutelsintaksis
d
dx
(f (x)) |
x=a
, terwyl dit in lineêre
vertoon
d
dx
(f (x); a; tol) is.
tol spesifiseer toleransie, wat 1 × 10
-10
word wanneer niks vir tol
ingesleutel word.
Voorbeeld 1: Om die afgeleide by die punt x = π/2 vir die funksie y = sin(x)
te verkry (Hoekeenheid: Rad)
36