Gebruikersgids
tol spesifiseer toleransie, wat 1 × 10
-5
word wanneer niks vir tol ingesleutel
word.
Voorbeeld 1: ∫
e
1
ln(x) = 1
(MthIO-MathO)
(X) 1 (e)
1
(LineIO)
(X) (;) 1 (;)
(e)
1
Voorbeeld 2: ∫(
1
x
2
; 1; 5; 1 × 10
-7
) = 0,8 (LineIO)
1 (X) (;) 1 (;) 5
(;)
1 7
0,8
Voorbeeld 3: ∫
π
0
(sin x + cos x)
2
dx = π (tol: nie gespesifiseer nie) (MthIO-
MathO) (Hoekeenheid: Rad)
(X) (X)
0
(π)
π
Voorsorgmaatreëls vir integrasieberekening
• Integrasieberekening kan slegs in die COMP-modus uitgevoer word.
• Die volgende kan nie in f(x) gebruik word nie: Pol, Rec, ÷R. Die
volgende kan nie in f(x), a, b of tol gebruik word nie: ∫, d/dx, Σ.
• Wanneer 'n trigonometriese funksie in f(x) gebruik word, spesifiseer Rad
as die hoekeenheid.
• 'n Kleiner tol-waarde verhoog die presisie, maar dit verhoog ook
berekeningstyd. Wanneer tol gespesifiseer word, gebruik 'n waarde wat
1 × 10
-14
of groter is.
•
Integrasie vereis gewoonlik tyd om uit te voer.
•
Afhangend van die inhoud van f(x) en die area van integrasie, kan
berekeningsfoute wat die toleransie oorskry, moontlik gegenereer word,
wat sal veroorsaak dat die sakrekenaar 'n foutboodskap vertoon.
•
Die inhoud van f(x), positiewe/negatiewe waardes binne die integrasie-
interval, en die interval wat geïntegreer moet word, kan groot foute
veroorsaak in die resulterende integrasiewaardes. (Voorbeelde:
Wanneer daar dele met nieononderbroke punte of skielike verandering
35