Gebruikersgids
Om die formaat van komplekse getalle te spesifiseer
Om hierdie formaat van
komplekse getalle te
spesifiseer:
Voer hierdie insleuteling uit:
Reghoekige koördinate
(SETUP) (CMPLX) (a
+bi)
Poolkoördinate
(SETUP) (CMPLX)
(r∠θ)
Spesifiseer die Stat-formaat
Spesifiseer of 'n FREQ- (frekwensie) kolom in die STAT-modus se
statistiese redigeerder vertoon moet word of nie.
Om dit te spesifiseer: Voer hierdie insleuteling uit:
Vertoon FREQ-kolom (SETUP) (STAT) (ON)
Versteek FREQ-kolom (SETUP) (STAT) (OFF)
Spesifiseer die Table-formaat
Spesifiseer of in die TABLE-modus slegs die funksie f(x) gebruik moet
word, of die twee funksies f(x) en g(x).
Om dit te spesifiseer: Voer hierdie insleuteling uit:
f(x) alleenlik (SETUP) (TABLE) (f(x))
f(x) en g(x)
(SETUP) (TABLE)
(f(x),g(x))
Om die instelling vir outoafskakel te spesifiseer
'n Aktiveertyd van 10 minute of 60 minute kan vir outoafskakel
gespesifiseer word.
14