Gebruikersgids

MthIO-LineO
(Getalformaat: Norm 1)
MthIO-LineO
(Getalformaat: Norm 2)
LineIO
(Getalformaat: Norm 1)
Neem kennis
Die sakrekenaar skakel outomaties om na lineêre vertoon wanneer die STAT-, BASE-
N-, MATRIX- of VECTOR-modus geaktiveer word.
Spesifiseer die standaard-hoekeenheid
Om die standaard-
hoekeenheid te
spesifiseer:
Voer hierdie insleuteling uit:
Grade (SETUP) (Deg)
Radiale (SETUP) (Rad)
Desimale grade (SETUP) (Gra)
90° = π/2 radiale = 100 desimale grade
12