AF fx-991ZA PLUS II (NATURAL-V.P.A.M.) Gebruikersgids CASIO Wêreldwye Opvoedkundige Webtuiste https://edu.casio.com Handleidings is beskikbaar in verskeie tale by https://world.casio.
Inhoudsopgawe Voordat gebruik van die sakrekenaar.....................................4 Meer oor hierdie handleiding................................................................... 4 Begin werk met die sakrekenaar..............................................................4 Voorsorgmaatreëls...................................................................................4 Veiligheidsmaatreëls.......................................................................................
Onafhanklike Geheue (M)............................................................................. 29 Om die inhoud van alle geheues uit te vee................................................... 30 Funksieberekeninge...............................................................31 Pi (π), natuurlike logaritme met basis e.................................................. 31 Trigonometriese funksies.......................................................................31 Hiperboliese funksies..............
Vergelykingsberekeninge (EQN)............................................................65 Om die huidige vergelykingstipe-instelling verander.....................................66 Voorbeelde van EQN-modus-berekeninge................................................... 66 Matriksberekeninge (MATRIX)...............................................................68 Matriks-antwoordgeheue...............................................................................
Voordat gebruik van die sakrekenaar Meer oor hierdie handleiding • CASIO Computer Co., Ltd. kan nie verantwoordelik gehou word vir spesiale, kollaterale, toevallige of voorspruitende skade rakende die aankoop en/of gebruik van die produk en ander items wat saam met die produk kom deur enige party nie. • Boonop sal CASIO Computer Co., Ltd. nie aanspreeklik wees vir enige eis van watter aard ook al wat mag ontstaan uit die gebruik van hierdie produk en gepaardgaande items deur enige ander party nie.
Veiligheidsmaatreëls Battery • Hou batterye buite die bereik van klein kindertjies. • Gebruik slegs die tipe battery wat hierdie handleiding voorgeskryf is. Hanteringsvoorsorgmaatreëls • Batterye moet volgens die rooster wat hier onder verskyn, vervang word, selfs al werk die sakrekenaar nog. Voortgesette gebruik ná die genoemde getal jaar kan tot abnormale werking lei. Vervang die battery onmiddellik nadat vertoonsyfers dof word.
Skakel die sakrekenaar aan en af • Druk • Druk om die sakrekenaar aan te skakel. (OFF) om die sakrekenaar af te skakel. Neem kennis • Die sakrekenaar sal outomaties ná ongeveer 10 minute afskakel of nadat dit vir ongeveer 60 minute nie gebruik is nie. Druk die -sleutel om die sakrekenaar weer aan te skakel. Om skermkontras te verstel 1. Druk (SETUP) ( CONT ). 2. Gebruik en om die skermkontras te verstel. 3. Sodra die instelling is soos verlang, druk .
(1) Hoofsleutel-funksie (2) Alternatiewe funksie • Karakters tussen hakies (┌ ┐) wat dieselfde kleur is as i word in die CMPLX-modus gebruik. • Karakters tussen hakies (┌ ┐) wat dieselfde kleur is as DEC, HEX, BIN en OCT word in die BASE-N-modus gebruik. • Die volgende is 'n voorbeeld van hoe 'n alternatiewe funksieoperasie in hierdie handleiding voorgestel word. Voorbeeld: (sin-1)* 1 *Dui die funksie aan wat deur die insleuteling ( ) vóór dit uitgevoer word.
• Indien 'n -aanduider aan die regterkant van die berekeningsresultaat verskyn, beteken dit die vertoonde berekeningsresultaat gaan voort aan en om deur die berekeningsresultaatdie regterkant. Gebruik skerm te blaai. • Indien 'n -aanduider aan die regterkant van die insleutel-uitdrukking verskyn, beteken dit die vertoonde berekening gaan voort aan die regterkant. Gebruik en om deur die insleutel-uitdrukking-skerm te blaai.
VCT Die sakrekenaar is in VECTOR-modus. Die standaard-hoekeenheid is grade. Die standaard-hoekeenheid is radiale. Die standaard-hoekeenheid is desimale grade. FIX 'n Vaste aantal desimale plekke is van krag. SCI 'n Vaste aantal beduidende syfers is van krag. Math Natuurlike vertoon is geselekteer as die vertoonformaat. Berekeninggeskiedenis-geheuedata is beskikbaar en kan weer gewys word, of daar is meer data bo/ onder die huidige skerm.
Berekeningsmodusse en sakrekenaar-opstelling Berekeningsmodus Voordat daar met 'n berekening begin word, verander eers na die korrekte modus soos aangedui in die tabel hier onder.
Om die sakrekenaar in te stel Druk (SETUP) om die opstellingskeuselys te vertoon, wat gebruik kan om te beheer hoe die berekeninge uitgevoer en vertoon word. Die opstellingskeuselys het twee skerms. Beweeg tussen die skerms met en . Onderstreepte ( ___ ) instellings dui oorspronklike standaardinstellings aan.
MthIO-LineO (Getalformaat: Norm 1) MthIO-LineO (Getalformaat: Norm 2) LineIO (Getalformaat: Norm 1) Neem kennis • Die sakrekenaar skakel outomaties om na lineêre vertoon wanneer die STAT-, BASEN-, MATRIX- of VECTOR-modus geaktiveer word.
Om die nommerformaat te spesifiseer Spesifiseer die aantal syfers wat vir 'n berekeningsresultaat vertoon moet word. Om dit te spesifiseer: Voer hierdie insleuteling uit: Aantal desimale plekke (SETUP) (Fix) - Aantal beduidende syfers (SETUP) (Sci) - Variasiewydte vir eksponensiële vertoon (SETUP) (Norm 2) (Norm) (Norm 1) of Fix: Die waarde wat gespesifiseer word (van 0 tot 9) beheer hoeveel desimale plekke by berekende resultate vertoon word.
Om die formaat van komplekse getalle te spesifiseer Om hierdie formaat van komplekse getalle te spesifiseer: Reghoekige koördinate Poolkoördinate Voer hierdie insleuteling uit: (SETUP) (CMPLX) (SETUP) (CMPLX) (a +bi) (r∠θ) Spesifiseer die Stat-formaat Spesifiseer of 'n FREQ- (frekwensie) kolom in die STAT-modus se statistiese redigeerder vertoon moet word of nie.
Om dit te spesifiseer: 10 minute 60 minute Voer hierdie insleuteling uit: (SETUP) (APO) (SETUP) (APO) (10Min.) (60Min.) Om skermkontras te verstel (SETUP) ( CONT ) Sien "Kom aan die gang" vir inligting. Om sakrekenaarinstellings te inisialiseer Voer die volgende prosedure uit om die sakrekenaar te inisialiseer, wat die berekeningsmodus na COMP terugstel en alle ander instellings (insluitend opstellingskeuselys-instellings) na hul oorspronklike standaardinstellings terugstel.
Om uitdrukkings en waardes in te sleutel Basiese insleutelingsreëls Berekeninge kan ingesleutel word in dieselfde vorm as wat dit geskryf word. Deur te druk, word die voorkeurvolgorde van die insleutelberekening outomaties geëvalueer en die resultaat op die skerm vertoon. Voorbeeld 1: 4 × sin30 × (30 + 10 × 3) = 120 *1 Om die sluithakie in te sleutel, word vereis vir sin, sinh en ander funksies wat hakies insluit. *2 Hierdie vermenigvuldigingsimbole (×) kan weggelaat word.
• Wanneer lineêre vertoon geselekteer word, en begin van die berekening spring, en word gedruk, sal die wyser na die sal dit na die einde laat spring. • Wanneer natuurlike vertoon geselekteer word, en word gedruk terwyl die wyser aan die einde van die ingesleutelde berekening is, sal dit na die begin spring, en as gedruk word terwyl die wyser aan die begin is, sal dit na die einde spring. • Tot 99 greep kan vir 'n berekening ingesleutel word. Elke syfer, simbool of funksie gebruik gewoonlik een greep.
Variasiewydte van √ -vormberekening Resultate wat vierkantswortel-simbole insluit, kan tot twee terme bevat ('n heelgetal word ook as 'n term getel). a√b d√e * ± is, word √ Wanneer 'n berekeningsresultaat in die vorm ± c f vorm-berekeningresultate vertoon in formate soos hier onder aangedui. ± a√b, ± d ± a√b, ± a'√b ± d'√e c' * Die variasiewydtes van die koëffisiënte (a, b, c, d, e, f) is soos hier onder aangedui.
(INS) Soos hierbo getoon, verander die waarde of uitdrukking aan die regterkant van die wyser nadat (INS) gedruk word, in die argument van die funksie wat daarna gespesifiseer word. Die variasiewydte uitgedruk as die argument is alles tot net voor die eerste beginhakie aan die regterkant (indien enige) of alles tot net voor die eerste funksie aan die regterkant (sin(30), log2(4), ens.) Hierdie vermoë kan met die volgende funksies gebruik word: , ( ), , , ( ), ( ), ( ), ( ), ( ), , , ( ), (Abs).
Om 'n karakter of funksie in 'n berekening in te voeg: Gebruik en om die wyser na die plek te skuif waar die karakter of funksie ingevoeg moet word, en sleutel dit dan in. Gebruik altyd invoegmodus wanneer lineêre vertoon geselekteer is. Om die hele berekening wat ingesleutel is, uit te vee: Druk .
Basiese Berekeninge -sleutel om in COMP-modus in te gaan wanneer u Gebruik die basiese berekeninge wil uitvoer. (COMP) Beweging ("toggling") deur Berekeningsresultate In natuurlike vertoon, elke keer wanneer gedruk word, verander die huidige berekeningsresultaat tussen breukvorm en desimale vorm, tussen √ -vorm en desimale vorm, of tussen π-vorm en desimale vorm.
Belangrik! • Die omskakelingsproses kan dalk 'n rukkie neem om uit te voer, afhangend van die tipe berekeningsresultaat op die skerm wanneer die • By sekere berekeningsresultate sal die -sleutel gedruk word. -sleutel nie die vertoonde waarde omskakel nie. • Daar kan nie van desimale vorm na gemengde breukvorm oorgeskakel word as die totale aantal syfers wat in die gemengde breuk gebruik word (insluitend heelgetal-, teller-, noemer- en skeidingsimbole) groter is as 10 nie.
• Resultate van berekeninge wat beide breuke en desimale waardes gebruik, is altyd desimaal. • Breuke in berekeningsresultate word vertoon nadat dit tot die laagste terme verklein is. Om 'n berekeningresultaat van 'n onegte breuk na 'n gemengde breuk te laat oorskakel: d Voer die volgende insleuteling uit: (ab c c) Om 'n berekeningresultaat van 'n breuk na 'n desimaal te laat oorskakel: . Druk Persentasieberekeninge As 'n waarde ingesleutel word en die insleutelwaarde in 'n persentasie.
Die volgende is die insleutelformaat vir 'n seksagesimale waarde: {grade} {minute} {sekondes} . Neem kennis • Daar moet altyd iets insleutel word vir die grade en minute, selfs al is dit nul. Voorbeeld 1: 2°20’30” + 39’30” = 3°00’00” 2 20 30 0 39 30 3°0’0” Voorbeeld 2: Skakel 2°15'18" om na die desimale ekwivalent. 2 15 18 2°15’18” (Skakel seksagesimaal om na desimaal.) 2,255 (Skakel om van desimaal seksagesimaal.
(←) 0,123×103 (←) 0,000123×106 Resberekeninge Gebruik die ÷R-funksie om die kwosiënt en die res in 'n deelberekening te verkry. Voorbeeld: Om die kwosiënt en res van 5 ÷ 2 (kwosiënt = 2, res = 1) (MthIO-MathO) 5 (÷R) 2 5 (÷R) 2 (LineIO) Neem kennis • Slegs die kwosiëntwaarde van 'n ÷R-berekening word in die Ans-geheue gestoor. • As die resultaat van 'n resdeling-berekening aan 'n veranderlike toegeken word, word slegs die kwosiëntwaarde toegeken.
Priemfaktorisering In die COMP-modus kan enige positiewe heelgetal met tot 10 of minder syfers in priemfaktore opgedeel word. Voorbeeld 1: Om 1014 in priemfaktore op te deel 1014 1014 (FACT) Wanneer priemfaktorisering op 'n waarde uitgevoer word wat 'n faktor insluit wat 'n priemgetal is met meer as drie syfers, word die deel wat nie gefaktoriseer kan word nie, tussen hakies op die skerm vertoon.
Daar kan deur die berekeninggeskiedenis geblaai word deur gebruik. en te Voorbeeld: 1+1=2 1 1 2 2+2=4 2 2 4 3+3=6 3 3 6 (Blaai terug.) 4 (Blaai weer terug.) 2 Neem kennis • Berekeninggeskiedenis-data word alles uitgevee wanneer daar op gedruk word, wanneer daar na 'n ander berekeningsmodus gewissel word, wanneer die vertoonformaat verander word, of wanneer die volgende operasies uitgevoer word: (CLR) (Setup) (Yes), (CLR) (All) (Yes).
wanneer die sakrekenaar vanaf die COMP-modus na 'n ander modus oorgaan. Om Ans-geheue te gebruik om 'n reeks berekeninge uit te voer Voorbeeld: Om die resultaat van 3 × 4 te deel deur 30 (LineIO) 3 (Vervolg) 4 12 30 Om Ans-geheue se inhoud na 'n uitdrukking in te sleutel Voorbeeld: Om die volgende berekeninge uit te voer: 123 456 579 (Vervolg) 789 Om PreAns-geheue te gebruik Voorbeeld: Vir Tk+2 = Tk+1 + Tk (Fibonacci-ry), bepaal die ry van T1 tot T5. Let wel: T1 = 1 en T2 = 1.
(Ans = T3 = 2, PreAns = T2 = 1) T4 = T3 + T2 = 2 + 1 (Ans = T4 = 3, PreAns = T3 = 2) T5 = T4 + T3 = 3 + 2 Resultaat: Die ry is {1, 1, 2, 3, 5}. Veranderlikes (A, B, C, D, E, F, M, X, Y) Die sakrekenaar het nege vooraf ingestelde veranderlikes genaamd A, B, C, D, E, F, M, X en Y. Waardes kan aan veranderlikes toegeken word en die veranderlikes kan in berekeninge gebruik word.
Om die resultaat van 10 × 5 by M te tel (Vervolg) 10 5 50 Om die resultaat van 10 + 5 van M af te trek 5 (M-) 15 (Vervolg) (M) 35 (Vervolg) 10 Om die inhoud van M op te roep Neem kennis • Veranderlike M word gebruik vir onafhanklike geheue. Om die inhoud van alle geheues uit te vee Ans-geheue, onafhanklike geheue en veranderlike-inhoud word behou selfs al word gedruk, die berekeningsmodus verander of die sakrekenaar afgeskakel.
Funksieberekeninge -sleutel om in COMP-modus in te gaan wanneer u Gebruik die funksieberekeninge wil uitvoer. (COMP) Neem kennis: Om funksies te gebruik, kan 'n berekening vertraag, wat kan maak dat dit langer vat om vertoon. Moenie enige daaropvolgende operasies uitvoer terwyl u wag dat die berekening se resultaat verskyn nie. Om 'n berekening wat besig is, te onderbreek voor die resultaat verskyn, .
Hiperboliese funksies Sleutel funksies in vanaf die keuselys wat verskyn wanneer word. Die hoekeenheid-instelling affekteer nie berekeninge nie. gedruk Voorbeeld 1: sinh 1 = 1,175201194 (sinh) 1 1,175201194 (cosh-1) 1 0 Voorbeeld 2: cosh-1 1 = 0 Hoekeenheid-omskakeling °, r, g : Hierdie funksies spesifiseer die hoekeenheid. ° spesifiseer grade, r radiale, en g desimale grade. Voer 'n funksie vanaf die keuselys in wat verskyn wanneer die volgende (DRG ).
Logaritmiese funksies Gebruik die -sleutel om logab as log (a;b) in te sleutel. Basis-10 is die standaardinstelling indien niks vir a ingesleutel word nie. -sleutel kan ook vir insleuteling gebruik word, maar slegs wanneer Die natuurlike vertoon geselekteer is. In hierdie geval moet 'n waarde vir die basis ingesleutel word.
5 (x3) 15625 32 2 Voorbeeld 4: 5√32 = 2 (MthIO-MathO) ( (LineIO) 5 )5 ( ) 32 2 Voorbeeld 5: Om √2 × 3 (= 3√2 = 4,242640687...) te bereken drie desimale plekke (Fix 3) (SETUP) (MthIO-MathO) (Fix) 2 3√2 4,243 (LineIO) 2 3 4,243 Voorbeeld 6: 3√5 + 3√-27 = -1,290024053 (LineIO) ( ( Voorbeeld 7: 1 1 1 3 4 )5 27 ) -1,290024053 = 12 (LineIO) 3 4 12 Neem kennis • Die volgende funksies kan nie in opeenvolgende volgorde ingesleutel word nie: x2, x3, , x-1.
tol spesifiseer toleransie, wat 1 × 10-5 word wanneer niks vir tol ingesleutel word. e Voorbeeld 1: ∫1 ln(x) = 1 (MthIO-MathO) (X) 1 (e) 1 (LineIO) (X) (;) 1 (;) 1 (e) 1 Voorbeeld 2: ∫( 2 ; 1; 5; 1 × 10-7) = 0,8 (LineIO) x 1 (X) (;) 1 (;) 5 (;) 0,8 7 1 π Voorbeeld 3: ∫0 (sin x + cos x)2 dx = π (tol: nie gespesifiseer nie) (MthIOMathO) (Hoekeenheid: Rad) (X) (X) 0 (π) π Voorsorgmaatreëls vir integrasieberekening • Integrasieberekening kan slegs in die COMP-modus uitgevoer word.
is. Wanneer die integrasie-interval te breed is.) In sulke gevalle kan berekeningsakkuraatheid moontlik verbeter word deur die integrasieinterval in dele te verdeel. Wenke vir suksesvolle integrasieberekeninge Wanneer 'n periodieke funksie of integrasie-interval positiewe en negatiewe f(x)-funksiewaardes tot gevolg het Voer afsonderlike integrasies vir elke siklus uit, of vir die positiewe en negatiewe deel, en kombineer dan die resultate.
(MthIO-MathO) ( ) (X) (π) 0 2 (LineIO) ( ) (X) (;) (π) Voorbeeld 2: ( 0 2 d (3x2 - 5x + 2; 2; 1 × 10-12) = 7 (LineIO) dx )3 (X) 5 (X) 2 2 (;) 1 (;) 7 12 Voorsorgmaatreëls vir differensiële berekeninge • Differensiële berekening kan slegs in die COMP-modus uitgevoer word. • Die volgende kan nie in f(x) gebruik word nie: Pol, Rec, ÷R. Die volgende kan nie in f(x), a, b of tol gebruik word nie: ∫, d/dx, Σ.
a en b is heelgetalle wat binne die variasiewydte -1 × 1010 < a ≦ b < 1 × 1010 gespesifiseer kan word. Voorbeeld: (x + 1) = 20 (MthIO-MathO) ( ) (X) 1 1 5 20 (LineIO) ( ) (X) 1 (;) 1 (;) 5 Neem kennis • Die volgende kan nie in f(x) gebruik word nie: Pol, Rec, ÷R. Die volgende kan nie in f(x), a, of b gebruik word nie: ∫, d/dx, Σ.
Voorbeeld 1: Om reghoekige koördinate (√2; √2) na polêre koördinate om te skakel (Hoekeenheid: Deg) (MthIO-MathO) (Pol) 2 (;) 2 r = 2; θ = 45 (Pol) 2 (;) 2 r=2 θ = 45 (LineIO) Voorbeeld 2: Om polêre koördinate (√2; 45°) na reghoekige koördinate om te skakel (Hoekeenheid: Deg) (MthIO-MathO) (Rec) 2 (;) 45 X = 1; Y = 1 Faktoriale funksie (!) Voorbeeld: (5 + 3)! = 40320 5 3 (x!) 40320 Absolutewaardefunksie (Abs) Neem kennis: die insleutelmetode verskil afhangende van of natuurlike of lineêre
Voorbeeld: Genereer drie 3-syfer-willekeurige getalle. Die willekeurige 3-syfer-desimale waardes word omgeskakel na 3-syfer-heelgetalwaardes deur dit met 1000 te vermenigvuldig. 1000 (Ran#) 634 92 175 (Resultate hier vertoon is slegs ter illustrasie. Werklike resultate sal verskil.) Willekeurige heelgetal (RanInt#) Om die funksie van die vorm RanInt#(a; b) in te sleutel, wat 'n willekeurige heelgetal binne die variasiewydte van a tot b genereer.
Fix of Sci). Met Norm 1 of Norm 2 word die argument tot 10 syfers afgerond. Met Fix en Sci word die argument tot die gespesifiseerde syfer afgerond. Byvoorbeeld, wanneer Fix 3 die vertoonsyfers-instelling is, word die resultaat van 10 ÷ 3 vertoon as 3,333, terwyl die sakrekenaar 'n waarde van 3,33333333333333 (15 syfers) intern onthou vir berekening. Indien Rnd(10÷3) = 3,333 (met Fix 3), verander beide die vertoonde waarde en die sakrekenaar se interne waarde na 3,333.
uitgevoer te kan word. Die volgende beskryf die tipes uitdrukkings wat met CALC gestoor kan word. • Uitdrukkings: 2X + 3Y; 2AX + 3BX + C; A + Bi • Multistellings: X + Y : X(X + Y) • Vergelykings met 'n enkele veranderlike aan die linkerkant en 'n uitdrukking wat veranderlikes insluit aan die regterkant: A = B + C; Y = X2 + X + 3 (Gebruik (=) om die gelykaan-teken van die gelykheid in te sleutel.) Om 'n CALC-bewerking te begin nadat 'n uitdrukking ingesleutel is, druk die -sleutel.
(CMPLX) (A) (B) (i) (CMPLX) ( r∠θ) 3 (of )1 1 2∠30 3 2∠60 Om CALC te verlaat: Neem kennis • Vanaf die tyd wat gedruk is totdat CALC verlaat word deur te druk, moet lineêre vertoon se insleutelprosedures vir insleuteling gebruik word. Gebruik van SOLVE SOLVE gebruik Newton se metode om benaderde oplossings vir vergelykings te vind. Neem kennis dat SOLVE net in die COMP-modus gebruik kan word. Die volgende inligting beskryf die tipes vergelykings waarvan oplossings met SOLVE verkry kan word.
(SOLVE) (1) Vra vir invoer van 'n waarde vir Y (2) Huidige waarde van Y 0 1 2 (3) Huidige waarde van X Sleutel 'n aanvanklike waarde in vir X (sleutel hier 1 in): 1 Oplossingskerm Om SOLVE te verlaat: Neem kennis • Vanaf die tyd wat (SOLVE) gedruk is totdat SOLVE verlaat word deur te druk, moet lineêre vertoon se insleutelprosedures vir insleuteling gebruik word.
(1) Vergelyking (die vergelyking wat ingesleutel word.) (2) Veranderlik opgelos vir (3) Oplossing (4) Die (linkerkant)-(regterkant)-resultaat Die "(linkerkant)-(regterkant)-resultaat" wys die resultaat wanneer die regterkant van die vergelyking van die linkerkant afgetrek word en die verkrygde waarde aan die veranderlike waarvoor daar opgelos word, toegeken word. Hoe nader hierdie resultaat aan nul is, hoe akkurater is die oplossing.
7 13 Wetenskaplike konstantes Die sakrekenaar het 40 ingeboude wetenskaplike konstantes wat in enige modus behalwe BASE-N gebruik kan word. Elke wetenskaplike konstante word as 'n unieke simbool vertoon (bv. π), wat binne berekeninge gebruik kan word. Om 'n wetenskaplike konstante in 'n berekening in te sleutel, druk (CONST) en sleutel dan die tweesyfergetal in wat met die verlangde konstante ooreenstem.
07: (μN) kernmagneton 08: (μB) Bohr-magneton 09: ( ) Planck-konstante, gerasionaliseer 10: (α) fynstruktuur-konstant 11: (re) klassieke elektronradius 12: (λC) Compton-golflengte 13: (γp) proton-giromagnetiese 14: (λCp) proton-Compton- verhouding golflengte 15: (λCn) neutron-Comptongolflengte 16: (R∞) Rydberg-konstante 17: (u) atoommassa-eenheid 18: (μp) protonmagneetmoment 19: (μe) elektronmagneetmoment 20: (μn) neutronmagneetmoment 21: (μμ) muonmagneetmoment 22: (F) Faraday-konstante 23:
Metrieke omskakeling Die sakrekenaar se ingeboude metrieke omskakelingsbevele maak dit maklik om waardes van een eenheid na 'n ander om te skakel. Metrieke omskakelingsbevele kan in enige berekeningsmodus gebruik word behalwe BASE-N en TABLE. Om 'n metrieke omskakelingsbevel in 'n berekening in te sleutel, druk (CONV) en sleutel dan die tweesyfergetal in wat met die verlangde bevel ooreenstem.
17: pc km 18: km pc 19: km/h m/s 20: m/s km/h 21: oz g 22: g oz 23: lb kg 24: kg lb 25: atm Pa 26: Pa atm 27: mmHg Pa 28: Pa mmHg 29: hp kW 30: kW hp 31: kgf/cm2 Pa 32: Pa kgf/cm2 33: kgf • m J 34: J kgf • m 35: lbf/in2 kPa 36: kPa lbf/in2 37: °F °C 38: °C °F 39: J cal 40: cal J Omskakelingsformuledata is gebaseer op die NIST "Special Publication 811 (2008)". Neem kennis • Die J cal-bevel voer omskakeling uit vir waardes teen 'n temperatuur van 15 °C.
Om berekeningsmodusse te gebruik Kompleksegetalberekeninge (CMPLX) Om kompleksegetal-berekeninge uit te voer, druk eers om na die CMPLX-modus te verander. (CMPLX) Gebruik óf reghoekige koördinate (a+bi) of polêre koördinate (r∠θ) om komplekse getalle in te sleutel. Berekeningsresultate van komplekse getalle word vertoon volgens die kompleksegetal-formaat se instelling op die opstellingskeuselys.
Voorbeelde van CMPLX-modus-berekeninge Voorbeeld 1: (1 - i)-1 = 1 1 + i (MthIO-MathO) (Kompleksegetal-formaat: a 2 2 +bi) 1 1 1 + i 2 2 (i) Voorbeeld 2: (1 + i)2 + (1 - i)2 = 0 (MthIO-MathO) 1 (i) 1 (i) 0 Voorbeeld 3: Om die gekonjugeerde komplekse getal van 2 + 3i te verkry (Kompleksegetal-formaat: a+bi) (CMPLX) (Conjg) 2 3 (i) 2-3i Voorbeeld 4: Om die absolute waarde en argument van 1 + i te verkry (MthIO-MathO) (Hoekeenheid: Deg) Absolutewaardefunksie (Abs): (Abs) 1 (i) √2 Argument (arg
Statistiese berekeninge (STAT) Om 'n statistiese berekening te begin, voer die insleuteling (STAT) uit om na die STAT-modus te verander, en gebruik dan die skerm wat verskyn om die tipe berekening te kies wat ingesleutel moet word.
Druk enige van die sleutels hier bo ( redigeerder te vertoon. tot ) om die statistiese Neem kennis • Om die berekeningtipe te verander nadat daar na die STAT-modus verander is, voer die insleuteling (STAT/DIST) (Type) uit om die berekeningstipe-skerm te vertoon. Om data in te voer Gebruik die statistiese redigeerder om data in te sleutel. Voer die volgende (STAT/ insleuteling uit om die statistiese redigeerder te vertoon: DIST) (Data).
• Die volgende operasies werk nie in die statistiese redigeerder nie: (M-), , (STO). Pol, Rec, ÷R en multistellings kan ook nie met die statistiese redigeerder ingesleutel word nie. Om die data in 'n sel te verander: In die statistiese redigeerder, beweeg die wyser na die sel wat die data bevat wat verander moet word, sleutel die nuwe data in, en druk dan . Om 'n reël uit te wis: In die statistiese redigeerder, beweeg die wyser na die reël wat uitgewis moet word, en druk dan .
Gepaardeveranderlike-statistiek Statistiek-keuselys-items Algemene items Selekteer hierdie keuselys-item: Om dit in te verkry: (Type) Vertoon die seleksieskerm vir berekeningstipe (Data) Vertoon die statistiese redigeerder (Sum) Vertoon die Sum-subkeuselys se bevele om somme te bereken (Var) Vertoon die Var-subkeuselys se bevele om die rekenkundige gemiddelde, standaardafwyking, ens.
(∑x) Var-subkeuselys ( Selekteer hierdie keuselys-item: Som van die voorbeelddata (STAT/DIST) (Var)) Om dit in te verkry: (n) Aantal voorbeelde (x) Rekenkundige gemiddeld van die voorbeelddata (σx) Populasie se standaardafwyking (sx) Voorbeeld se standaardafwyking Distr-subkeuselys ( (P() (Q() (R() ( t) MinMax-subkeuselys ( Selekteer hierdie keuselys-item: (STAT/DIST) (Distr)) Hierdie keuselys kan gebruik word om die waarskynlikheid van standaard-normale verspreiding te bereken.
Bevele wanneer lineêreregressie-berekening (A + BX) geselekteer is Sum-subkeuselys ( (STAT/DIST) (Sum)) Selekteer hierdie keuselys-item: Om dit in te verkry: (∑x2) Som van kwadrate van die X-data (∑x) Som van die X-data (∑y2) Som van kwadrate van die Y-data (∑y) Som van die Y-data (∑xy) Som van die produkte van die X-data en Ydata (∑x3) Som van die derde magte van die X-data (∑x2y) Som van (X-datakwadrate × Y-data) (∑x4) Som van bikwadrate van die X-data Var-subkeuselys ( Selekteer hierdie
Reg-subkeuselys ( Selekteer hierdie keuselys-item: (STAT/DIST) (Reg)) Om dit in te verkry: (A) Regressiekoëffisiënt-konstante, term A (B) Regressiekoëffisiënt B (r) Korrelasiekoëffisiënt r (x̂) Geskatte waarde van X (ŷ) Geskatte waarde van Y MinMax-subkeuselys ( Selekteer hierdie keuselys-item: (STAT/DIST) (MinMax)) Om dit in te verkry: (minX) Minimum-waarde van die X-data (maxX) Maksimum-waarde van die X-data (minY) Minimum-waarde van die Y-data (maxY) Maksimum-waarde van die Y-da
(x̂2) Geskatte waarde van x2 (ŷ) Geskatte waarde van y Neem kennis • x̂, x̂1, x̂2 en ŷ is nie veranderlikes nie. Dit is bevele van die tipe wat 'n argument direk voor dit neem. Kyk "Berekening van geskatte waardes" vir meer inligting.
Resultate: Lineêre regressie se korrelasiekoëffisiënt: 0,923 Logaritmiese regressie se korrelasiekoëffisiënt: 0,998 Logaritmiese regressie se formule: y = -3857,984 + 2357,532lnx Berekening van geskatte waardes Op grond van die regressieformule wat deur statistiese berekening van gepaarde veranderlikes verkry is, kan die geskatte waarde van y vir 'n gegewe x-waarde bereken word.
Voorbeeld 5: Vir die enkelveranderlike-data {xn; freqn} = {0;1, 1;2, 2;1, 3;2, 4;2, 5;2, 6;3, 7;4, 9;2, 10;1}, om die genormaliseerde variaat ( t) te bepaal wanneer x = 3 en P(t) op daardie punt tot drie desimale plekke (Fix 3).
(BIN) 11 1 Voorbeeld 2: Verander daarna na heksadesimale modus en bereken 1F16 + 116 (HEX) 1 (F) 1 Voorbeeld 3: Verander daarna na oktale modus en bereken 78 + 18 (OCT) 7 1 Neem kennis • Gebruik die volgende sleutels om die letters A tot F in te sleutel vir heksadesimale waardes: (A), (B), (C), (D), (E), (F). • In die BASE-N-modus werk insleuteling van breuk- (desimale) waardes en eksponente nié. Indien 'n berekeningsresultaat 'n breukdeel het, word dit afgesny.
Voorbeeld: Om 1010 + 1016 + 102 + 108 te bereken en die resultaat as 'n desimale getal te vertoon (DEC) (BASE) (BASE) (BASE) (BASE) (d) 10 (h) 10 (b) 10 (o) 10 36 Om 'n berekeningsresultaat na 'n ander tipe waarde om te skakel Enige van die volgende sleuteloperasies kan gebruik om die berekeningsresultaat wat tans vertoon word, na 'n ander tipe waarde om (DEC) (desimaal), (HEX) (heksadesimaal), (BIN) te skakel: (binêr), (OCT) (oktaal).
(xor) Logiese operateur "xor" (eksklusiewe logiese som), wat die resultaat van 'n biswyse XOR oplewer (xnor) Logiese operateur "xnor" (eksklusiewe negatiewe logiese som), wat die resultaat van 'n biswyse XNOR oplewer (Not) "Not("-funksie, wat die resultaat van 'n biswyse komplement oplewer (Neg) "Neg("-funksie, wat die resultaat van 'n twee-se-komplement lewer Al die volgende voorbeelde word in die binêre modus ( uitgevoer.
Neem kennis • In die geval van 'n negatiewe binêre, oktale of heksadesimale waarde sal die sakrekenaar die waarde na 'n binêre waarde verander, die twee se komplement kry en dit dan terug omskakel na die oorspronklike grondtal. Vir desimale (grondtal-10) getalle sal die sakrekenaar eenvoudig 'n negatiewe teken byvoeg.
• Om 'n koëffisiëntwaarde wat reeds ingesleutel is, te verander, beweeg die wyser na die betrokke sel, sleutel die nuwe waarde in, en druk . dan • Wanneer gedruk word, sal dit al die koëffisiënte na nul verander. Belangrik! • Die volgende operasies werk nie in die koëffisiëntredigeerder nie: (M-), , (STO). Pol, Rec, ÷R en multistellings kan ook nie met die koëffisiëntredigeerder ingesleutel word nie. 4. Nadat alle verlangde waardes is soos verlang, druk . • Dit sal 'n oplossing vertoon.
(Y=) 2 (X=) 1 (Y=) 2 (Z=) 3 Voorbeeld 2: x - y + z = 2, x + y - z = 0, -x + y + z = 4 (EQN) (anX + bnY + cnZ = dn) 1 1 2 1 1 1 1 0 1 1 1 4 Voorbeeld 3: 2x2 - 3x - 6 = 0 (MthIO-MathO) (EQN) 2 (aX2 + bX + c = 0) 3 6 (X1=) 3 + √57 4 (X2=) 3 - √57 4 (X-Value Minimum=)* 3 4 (Y-Value Minimum=)* - 57 8 * Die plaaslike minimum-waarde word vertoon wanneer a > 0. Die plaaslike maksimum-waarde word vertoon wanneer a < 0.
Matriksberekeninge (MATRIX) Gebruik die MATRIX-modus om berekeninge uit te voer wat matrikse van tot 3 rye by 3 kolomme behels. Om 'n matriksberekening uit te voer, ken eers data aan spesiale matriksveranderlikes (MatA, MatB, MatC) toe en gebruik dan die veranderlikes in die berekening soos vertoon in die voorbeeld hier onder. Voorbeeld 1: Om aan MatA en daarna die volgende berekeninge uit te voer: (MatA×MatB), 1.
(2) "Ans" staan vir "MatAns". Neem kennis: "MatAns" staan vir "Matrix Answer Memory". Kyk "Matrixantwoordgeheue" vir meer inligting. 7. Voer die volgende berekening uit (MatA+MatB): (MATRIX) (MatA) (MATRIX) (MatB) . Matriks-antwoordgeheue Wanneer die resultaat van 'n berekening wat in die MATRIX-modus uitgevoer is, 'n matriks is, sal die MatAns-skerm die resultaat vertoon. Die resultaat sal ook aan 'n veranderlike genaamd "MatAns" toegeken word.
3. Gebruik die matriksredigeerder wat verskyn om die elemente van die matriks in te sleutel. Voorbeeld 2: Om 1 0 aan MatC toe te ken (MATRIX) (Dim) (MatC) (2×3) 1 0 1 1 Om die elemente van 'n matriksveranderlike te verander: 1. Druk (MATRIX) (Data) en selekteer dan op die keuselys wat verskyn die matriksveranderlike wat geredigeer moet word. 2. Gebruik die matriksredigeerder wat verskyn om die elemente van die matriks te redigeer.
(MATRIX) (MATRIX) (MatA) (det) 1 Voorbeeld 5: Om die transposisie van MatC te verkry (Trn(MatC)). (MATRIX) (MATRIX) (MatC) (Trn) Voorbeeld 6: Om die inverse matriks van MatA te verkry (MatA-1). Neem kennis: kan nie vir hierdie insleuteling gebruik word nie. Gebruik die -sleutel om "-1" in te sleutel. (MATRIX) (MatA) Voorbeeld 7: Om die absolute waarde van elke element van MatB te verkry (Abs(MatB)). (Abs) (MATRIX) (MatB) Voorbeeld 8: Bepaal die kwadraat en derde mag van MatA (MatA2, MatA3).
Om 'n numeriese tabel te skep uit twee funksies (TABLE) TABLE genereer 'n numeriese tabel gebaseer op een of twee funksies. Die funksie f(x) kan alleen gebruik word, of die twee funksies f(x) en g(x) kan gebruik word. Kyk "Om die sakrekenaar in te stel" vir meer inligting. Voer die volgende stappe uit om 'n numeriese tabel te genereer. 1. Druk (TABLE) om na die TABLE-modus te verander. 2. Gebruik die X-veranderlike om twee funksies in te sleutel – een in die formaat f(x) en een in die formaat g(x).
Sleutel die inkrementstap in (standaard = 1). Neem kennis: Die Step spesifiseer met hoeveel die Start-waarde opeenvolgend verhoog moet word namate die numeriese tabel gegenereer word. Indien Start = 1 en Step = 1 gespesifiseer word, word die waardes 1, 2, 3, 4, ens. opeenvolgend aan X toegeken om die numeriese tabel te genereer totdat die End-waarde bereik word.
1 1 0 5 Neem kennis • Die skerm met numeriese tabel kan slegs gebruik om waardes te bekyk. Tabelinhoud kan nie geredigeer word nie. • Om die numeriese tabel te genereer veroorsaak dat die inhoud van veranderlike X verander word. • Die maksimum aantal rye in die gegenereerde numeriese tabel hang af van die tabletinstelling op die opstellingskeuselys. Tot 30 rye word ondersteun vir die "f(x)"stelling, terwyl 20 rye ondersteun word vir die "f(x),g(x)"-stelling.
(1) "A" staan vir "VctA". 3. Sleutel die elemente van VctA in: 1 2 . 4. Voer die volgende insleuteling uit: (VECTOR) (Data) (VctB) (2). • Dit sal die vektorredigeerder vertoon om die 2-dimensionele vektor vir VctB in te sleutel. 5. Sleutel die elemente van VctB in: 3 4 . 6. Druk om na die berekeningskerm te gaan, en voer die eerste berekening uit (VctA+VctB): (VECTOR) (VctA) (VECTOR) (VctB) . • Dit sal die VctAns-skerm met die berekeningsresultate vertoon. (2) "Ans" staan vir "VctAns".
Om vektorveranderlike-data toe te ken en te redigeer Belangrik! • Die volgende operasies werk nie in die vektorredigeerder nie: , (M-), (STO). Pol, Rec, ÷R en multistellings kan ook nie met die vektorredigeerder ingesleutel word nie. Om nuwe data aan 'n vektorveranderlike toe te ken: 1. Druk (VECTOR) (Dim) en selekteer dan op die keuselys wat verskyn die vektorveranderlike waaraan data toegeken moet word. 2. Op die volgende keuselys wat verskyn, selekteer afmeting (m). 3.
Vektorberekeningsvoorbeelde Die volgende voorbeelde gebruik VctA = (1, 2) en VctB = (3, 4) uit Voorbeeld 1, en VctC = (2, -1, 2) uit Voorbeeld 2.
(SETUP) (Fix) (VECTOR) (VctA) (VECTOR) (Dot) (VECTOR) (VctB) (Abs) (VECTOR) (VctA) (Abs) (VECTOR) (VctB) (cos-1) Verspreidings- (Distribution) berekeninge (DIST) Die prosedures hier onder kan gebruik word om sewe verskillende tipes verspreidingsberekeninge uit te voer. 1. Druk (DIST) om na die DIST-modus te verander. 2. Op die keuselys wat verskyn, selekteer 'n verspreidingsberekening-tipe.
3. Ingesleutelde waardes vir die veranderlikes. • Met Binomial PD, Binomial CD, Poisson PD en Poisson CD kan voorbeelddata ingesleutel word en daarna berekeninge uitgevoer word. 4. Nadat waardes vir al die veranderlikes ingesleutel is, druk . • Dit vertoon die berekeningsresultate. • Wanneer of gedruk word terwyl 'n berekeningsresultaat vertoon word, sal daar na die insleutelskerm van die eerste veranderlike gegaan word.
veranderlike ingesleutel word. Berekeningresultate word ook op die Listskerm vertoon. (1) Verspreidingsberekening-tipe (2) Waarde by huidige wyserposisie (3) X: Voorbeelddata (4) Ans: Berekeningsresultate Om voorbeelddata te redigeer: Beweeg die wyser na die sel wat die data bevat wat geredigeer moet word, sleutel die nuwe data in, en druk dan . Om data uit te wis: Beweeg die wyser na die voorbeelddata wat uitgewis moet word en druk .
2 35 Resultaat: 0,1760326634 • Druk of om na die x-insleutelskerm te gaan. Voorbeeld 2: Om die binomiale waarskynlikheid vir die voorbeelddata {10; 11; 12; 13; 14} te bereken wanneer N = 15 en p = 0,6 (DIST) (Binomial PD) Vertoon die List-skerm: (List) • Om data te spesifiseer met parameterformaat, druk 10 11 12 13 (Var).
x = binomiale waarskynlikheid van 12 ≒ 0,063388 x = binomiale waarskynlikheid van 13 ≒ 0,021942 x = binomiale waarskynlikheid van 14 ≒ 4,7018 × 10-3 • Druk om na die N-insleutelskerm te gaan. Druk om na die Listskerm te gaan (ingesleutelde voorbeelddata word gestoor). Neem kennis • Die volgende kan nie in verspreidingsberekeninge gebruik word nie: Pol, Rec, ÷R, ∫, d/dx. • Wanneer data met parameterformaat gespesifiseer word, word berekeningsresultate in Ans-geheue gestoor.
• Om byvoorbeeld x2 + 2x - 3 < 0 op te los, sleutel die koëffisiënte a = 1, 2 3 te druk. b = 2, c = -3 in deur 1 • Om 'n koëffisiëntwaarde wat reeds ingesleutel is, te verander, beweeg die wyser na die betrokke sel, sleutel die nuwe waarde in, en druk dan . • Wanneer gedruk word, sal dit al die koëffisiënte na nul verander. Neem kennis: Die volgende operasies werk nie in die koëffisiëntredigeerder nie: , (M-), (STO).
Voorbeeld 2: x2 + 2x - 3 ≧ 0 (MthIO-MathO) (INEQ) (aX2 + bX + c) (aX2 + bX + c ≧ 0) 1 2 3 Neem kennis: Oplossings word vertoon soos hier vertoon wanneer lineêre vertoon geselekteer is Voorbeeld 3: 2x3 - 3x2 ≧ 0 (MthIO-MathO) (INEQ) (aX3 + bX2 + cX + d) (aX3 + bX2 + cX + d ≧ 0) 2 3 Voorbeeld 4: 3x3 + 3x2 - x > 0 (MthIO-MathO) (INEQ) (aX3 + bX2 + cX + d) (aX3 + bX2 + cX + d > 0) 3 1 3 Neem kennis: Oplossings word vertoon soos hier vertoon wanneer lineêre vertoon geselekteer is.
Skerm vir spesiale oplossing • "All Real Numbers" verskyn op die oplossingskerm wanneer die oplossing van 'n ongelykheid alle getalle is. Voorbeeld: x2 ≧ 0 (MthIO-MathO) (INEQ) (aX2 + bX + c) (aX2 + bX + c ≧ 0) 1 0 0 • "No-Solution" verskyn op die oplossingskerm wanneer geen oplossing vir 'n ongelykheid bestaan nie (bv. X2 < 0).
÷R en multistellings kan ook nie met die koëffisiëntredigeerder ingesleutel word nie. . 4. Nadat alle verlangde waardes is soos verlang, druk • Dit sal die oplossings (waarde van X) vertoon. • Wanneer weer gedruk word, sal daar na die koëffisiëntredigeerder teruggekeer word. Belangrik! • 'n Math ERROR sal voorkom as wanneer 'n berekening uitgevoer word terwyl 0 vir 'n koëffisiënt ingesleutel word.
87
Tegniese Inligting Foute Die sakrekenaar sal 'n foutboodskap vertoon wanneer 'n fout om enige rede tydens 'n berekening voorkom. Daar is twee maniere om 'n foutboodskap te verlaat: Druk of om die ligging van die fout te laat vertoon, of druk om die boodskap en berekening uit te vee. Om die ligging van 'n fout te laat vertoon Terwyl 'n foutboodskap vertoon word, druk of om na die berekeningskerm terug te keer. Die wyser sal na die plek gaan waar die fout plaasgevind het, gereed vir insleuteling.
Foutboodskappe Math ERROR Oorsaak: • Die tussentydse of finale resultaat van die berekening wat uitgevoer is, oorskry die toelaatbare berekeningsvariasiewydte. • Die insleuteling oorskry die toelaatbare insleutelvariasiewydte (veral wanneer funksies gebruik word). • Die berekening wat uitgevoer word, bevat 'n onwettige wiskundige operasie (bv. om deur nul te deel). Aksie: • Kontroleer die ingesleutelde waardes, verminder die aantal syfers, en probeer weer.
Dimension ERROR (slegs MATRIX- en VECTOR-modusse) Oorsaak: • Die matriks of vektor wat in 'n berekening gebruik word, is ingesleutel word om die afmeting daarvan te spesifiseer. • 'n Berekening is probeer doen met matrikse of vektore waarvan die afmetings nie daardie tipe berekening toelaat nie. Aksie: • Spesifiseer die afmeting van die matriks of vektor en voer dan weer die berekening uit.
Aksie: • Verklein die tabel-berekeningsvariasiewydte deur die Start-, End- en Step-waardes te verander, en probeer weer. Time Out Error Oorsaak: • Die huidige differensiaal- of integraal-berekening eindig sonder dat die eindvoorwaarde nagekom word. Aksie: • Probeer om die tol-waarde verhoog. Neem kennis: dit verlaag ook die oplossingspresisie. Voordat aanvaar word dat die Sakrekenaar stukkend is...
Belangrik! • Wanneer die battery vervang word, sal alle waardes in die sakrekenaar se geheue uitgewis word. (OFF) om die sakrekenaar af te skakel. 1. Druk 2. Verwyder die skroewe en die skerm aan die agterkant van die sakrekenaar. 3. Verwyder die battery en laai dan 'n nuwe battery met sy plus- (+) en minus- (-) kante wat in die regte rigting wys. 4. Sit die skerm terug. 5. Inisialiseer die sakrekenaar: (CLR) (All) (Yes).
3 Funksies wat volg op die ingesleutelde waarde (x2, x3, x-1, x!, °’ ”, °, r, g, %, t), magte ( ), wortels ( ) 4 Breuke 5 Die teken vir negatief ((-)), grondtal-n simbole (d, h, b, o) 6 Bevele vir metrieke omskakel (cm in, ens.
Berekeningsvariasiewydte en Presisie Berekeningsvariasiewydte ±1 × 10-99 tot ±9,999999999 × 1099 of 0 Aantal syfers vir interne berekening 15 syfers Presisie Oor die algemeen ±1 by die 10de syfer van 'n enkele berekening. Presisie vir eksponensiële vertoon is ±1 by die mins beduidende syfer. Foute is kumulatief in die geval van opeenvolgende berekeninge.
tanhx tanh-1x logx, lnx 10x 0 ≦ |x| ≦ 9,999999999 × 1099 0 ≦ |x| ≦ 9,999999999 × 10-1 0 < x ≦ 9,999999999 × 1099 -9,999999999 × 1099 ≦ x ≦ 99,99999999 √x -9,999999999 × 1099 ≦ x ≦ 230,2585092 x2 0 ≦ x < 1 × 10100 |x| < 1 × 1050 x-1 |x| < 1 × 10100; x ≠ 0 √x 3 |x| < 1 × 10100 x! 0 ≦ x ≦ 69 (x is 'n heelgetal) ex nPr nCr Pol(x; y) Rec(r; θ) °' " ← °' " xy 0 ≦ n < 1 × 1010, 0 ≦ r ≦ n (n, r is heelgetalle) 1 ≦ {n!/(n-r)!} < 1 × 10100 0 ≦ n < 1 × 1010, 0 ≦ r ≦ n (n, r is heelgetalle) 1 ≦ n
x √y y > 0: x ≠ 0, -1 × 10100 < 1/x logy < 100 y = 0: x > 0 2n + 1 y < 0: x = 2n+1, (m ≠ 0; m, n is heelgetalle) m Maar: -1 × 10100 < 1/x log |y| < 100 a /c Die totaal van die heelgetal, noemer en teller moet 10 of minder syfers wees. Dit sluit die deelstreep in.
Benaderde gewig: 95 g battery ingesluit Om die egtheid van die sakrekenaar te verifieer Gebruik die stappe hier onder om te verifieer dat die sakrekenaar 'n regte CASIO-sakrekenaar is. 1. Druk . 2. Druk . • Dit vertoon die inligting hier onder. - Sakrekenaar-ID-nommer (24-karakter-string) - QR Code vir toegang tot die Worldwide Education Service (https://wes.casio.com/calc/) 3. Gaan na bogenoemde webwerf. 4. Volg die aanwysings op die skerm om die egtheid van die sakrekenaar te verifieer.
Algemene vrae Algemene vrae ■ Hoe kan insleutel- en vertoon-resultate op dieselfde manier uitgevoer word as op 'n model wat nie natuurlike handboekformaat het nie? → Voer die volgende insleuteling uit: (SETUP) (LineIO). Kyk "Om die sakrekenaar in te stel" vir meer inligting.
■ Wanneer 'n funksieberekening uitgevoer word, waarom is die berekeningsresultaat heeltemal anders as dié van ouer CASIOsakrekenaarmodelle? → In 'n natuurlike teksboekvertoon moet die argument van 'n funksie wat nie ná die tussen hakies is, deur 'n sluithakie gevolg word. Indien argument gedruk word om die hakies te sluit nie, kan dit ongewenste waardes of uitdrukkings by die argument insluit. Voorbeeld: (sin 30) + 15 (Hoekeenheid: Deg) Ouer (S-V.P.A.M.
© 2020 CASIO COMPUTER CO., LTD.