Gebruikersgids

U kan 'n data waarde wat vertoon word met behulp van en
verwyder deur (CL) te druk. As u 'n data waarde uitvee, word
alle waardes wat daarop volg, teruggeskuif.
Data waardes wat u registreer word normaalweg in die geheue van die
sakrekenaar gestoor. Die boodskap "Data Full" verskyn en u sal nie
meer data kan invoer as daar geen geheue oor is vir data stoor nie. As
dit gebeur
, druk die
sleutel om die onderstaande skerm te vertoon.
Druk om data-invoer te verlaat sonder om die waarde wat u pas
ingevoer het, te registreer.
Druk as u die waarde wil registreer wat u pas ingevoer het,
sonder om dit in die geheue te stoor. As u dit doen, alhoewel, sal u
egter nie enige van die data insette kan vertoon of wysig nie.
Om die data wat u sopas ingevoer het te verwyder
, druk
(CL).
Nadat u statistiese data in die SD-modus of REG-modus ingevoer het,
sal u nie meer individuele data items kan vertoon of wysig , na die
volgende bewerkings nie.
Verandering na 'n ander af
Om die regressie tipe te verander (Lin, Log, Exp, Pwr
, Inv, Quad)
Regressie Berekeninge (REG) (slegs fx-82MS/
fx-85MS/fx-300MS/fx-350MS)
Gebruik die
sleutel om die REG-modus in te voer wanneer u
statistiese berekening met regressie wil uitvoer.
(REG)
In die SD-modus en REG-modus, werk die sleutel as die
sleutel.
Deur die REG-modus in te voer, verskyn skerms soos dié wat hieronder
getoon word.
Druk die nommer sleutel ( , , of ) wat ooreenstem met die tipe
regressie wat u wil gebruik.
(Lin): Lineêre regressie
36