Gebruikersgids

die regterkant. Gebruik en om deur die berekeningsresultaat-
skerm te blaai.
Indien 'n -aanduider aan die regterkant van die insleutel-uitdrukking
verskyn, beteken dit die vertoonde berekening gaan voort aan die
regterkant. Gebruik en om deur die insleutel-uitdrukking-skerm
te blaai. Let wel: om deur die insleutel-uitdrukking te blaai terwyl beide
die - en -aanduiders vertoon word, moet daar eers gedruk
word, en daarna en gebruik word om te blaai.
Skermaanduiders
Hierdie
aanduider:
Beteken dit:
Die sleutelbord is verplaas deur die -sleutel te
druk. Die sleutelbord sal terugverplaas word en
hierdie aanduider sal verdwyn sodra 'n sleutel
gedruk word.
Die alfa-insleutelmodus word geaktiveer deur die
-sleutel te druk. Die alfa-insleutelmodus sal
verlaat word en hierdie aanduider sal verdwyn
sodra 'n sleutel gedruk word.
M
Daar is 'n waarde in die onafhanklike geheue
gestoor.
STO
Die sakrekenaar wag vir insleuteling van 'n
veranderlikenaam om 'n waarde aan die
veranderlike te kan toeken. Hierdie aanduider
verskyn nadat (STO) gedruk is.
RCL
Die sakrekenaar wag vir insleuteling van 'n
veranderlikenaam om die veranderlike se waarde
op te roep. Hierdie aanduider verskyn nadat
gedruk is.
STAT Die sakrekenaar is in STAT-modus.
Die standaard-hoekeenheid is grade.
Die standaard-hoekeenheid is radiale.
Die standaard-hoekeenheid is desimale grade.
8