Gebruikersgids

(1) Hoofsleutel-funksie (2) Alternatiewe funksie
Karakters tussen hakies (┌ ┐) wat dieselfde kleur is as DEC, HEX, BIN
en OCT word in die BASE-N-modus gebruik.
Die volgende is 'n voorbeeld van hoe 'n alternatiewe funksieoperasie in
hierdie handleiding voorgestel word.
Voorbeeld: (sin
-1
)* 1
*Dui die funksie aan wat deur die insleuteling ( ) vóór dit
uitgevoer word. Let wel: dit is nie deel van die werklike insleuteling
wat uitgevoer word nie.
Die volgende is 'n voorbeeld van hoe om 'n insleuteling te doen om 'n
skerm-keuselysitem te selekteer, in hierdie handleiding voorgestel word.
Voorbeeld: (COMP)*
*Dui die keuselysitem aan wat geselekteer word deur die getal-
insleuteling (
) vóór dit. Let wel: dit is nie deel van die werklike
insleuteling wat uitgevoer word nie.
Die wysersleutel is gemerk met vier pyle, wat rigting aandui, soos in die
illustrasie hiernaas. In hierdie handleiding word wyser-insleuteling
aangedui as , , en .
Lees die skerm
Danksy die tweereël-skerm kan beide die insleutel-uitdrukking en die
resultaat daarvan terselfdertyd vertoon word.
(1) Insleutel-uitdrukking
(2) Berekeningsresultaat
(3) Aanduiders
Indien 'n -aanduider aan die regterkant van die berekeningsresultaat
verskyn, beteken dit die vertoonde berekeningsresultaat gaan voort aan
7