Gebruikersgids
Skakel die sakrekenaar aan en af
• Druk om die sakrekenaar aan te skakel.
• Druk (OFF) om die sakrekenaar af te skakel.
Neem kennis
• Die sakrekenaar sal outomaties ná ongeveer 10 minute afskakel of nadat dit vir
ongeveer 60 minute nie gebruik is nie. Druk die -sleutel om die sakrekenaar weer
aan te skakel.
Om skermkontras te verstel
1. Druk
(SETUP) ( CONT ).
2. Gebruik en om die skermkontras te verstel.
3. Sodra die instelling is soos verlang, druk .
Belangrik!
• Indien verstelling van die skermkontras nie die skerm meer leesbaar maak nie,
beteken dit waarskynlik dat die battery laag is. Vervang die battery.
Sleutelaanduidings
Deur die
- of -sleutel te druk, gevolg deur 'n tweede sleutel, sal
die alternatiewe funksie van die tweede sleutel uitvoer. Die alternatiewe
funksie word aangedui deur die teks wat bo die sleutel gedruk is.
6