Gebruikersgids

0,707106781230 15
■ Wanneer 'n funksieberekening uitgevoer word, waarom is die
berekeningsresultaat heeltemal anders as dié van ouer CASIO-
sakrekenaarmodelle?
→ In 'n natuurlike teksboekvertoon moet die argument van 'n funksie wat
tussen hakies is, deur 'n sluithakie gevolg word. Indien nie ná die
argument gedruk word om die hakies te sluit nie, kan dit ongewenste
waardes of uitdrukkings by die argument insluit.
Voorbeeld: (sin 30) + 15 (Hoekeenheid: Deg)
Ouer (S-V.P.A.M.) model: 30 15 15,5
Natuurlike teksboekvertoon-model:
(LineIO) 30 15 15,5
Indien nie gedruk soos hier onder aangetoon nie, sal dit sin 45
bereken.
66