Gebruikersgids
Gebruikstemperatuur:
0°C tot 40°C
Afmetings:
13,8 (H) × 77 (W) × 161,5 (D) mm
Benaderde gewig:
105 g battery ingesluit
Om die egtheid van die sakrekenaar
te verifieer
Gebruik die stappe hier onder om te verifieer dat die sakrekenaar 'n regte
CASIO-sakrekenaar is.
1. Druk .
2. Druk .
• Dit vertoon die inligting hier onder.
- Sakrekenaar-ID-nommer (24-karakter-string)
- QR Code vir toegang tot die Worldwide Education Service
(https://wes.casio.com/calc/)
3. Gaan na bogenoemde webwerf.
4. Volg die aanwysings op die skerm om die egtheid van die sakrekenaar
te verifieer.
Druk om na die moduskeuselys terug te keer.
64