Gebruikersgids
Berekeningsvariasiewydte en Presisie
Berekeningsvariasiewydte ±1 × 10
-99
tot ±9,999999999 × 10
99
of 0
Aantal syfers vir interne
berekening
15 syfers
Presisie
Oor die algemeen ±1 by die 10de syfer
van 'n enkele berekening. Presisie vir
eksponensiële vertoon is ±1 by die mins
beduidende syfer. Foute is kumulatief in
die geval van opeenvolgende
berekeninge.
Insleutelvariasiewydte en Presisie van
Funksieberekeninge
Funksies Insleutelvariasiewydte
sinx
cosx
Deg
0 ≦ |x| < 9 × 10
9
Rad
0 ≦ |x| < 157079632,7
Gra
0 ≦ |x| < 1 × 10
10
tanx
Deg
Dieselfde as sinx, behalwe waar |x| =
(2n-1) × 90.
Rad
Dieselfde as sinx, behalwe waar |x| =
(2n-1) × π/2.
Gra
Dieselfde as sinx, behalwe waar |x| =
(2n-1) × 100.
sin
-1
x,
cos
-1
x
0 ≦ |x| ≦ 1
tan
-1
x 0 ≦ |x| ≦ 9,999999999 × 10
99
sinhx,
coshx
0 ≦ |x| ≦ 230,2585092
sinh
-1
x 0 ≦ |x| ≦ 4,999999999 × 10
99
61