Gebruikersgids
3
Funksies wat volg op die ingesleutelde waarde (x
2
, x
3
, x
-1
, x!,
°’ ”, °,
r
,
g
, %), magte ( ), wortels ( )
4 Breuke
5
Die teken vir negatief ((-)), grondtal-n simbole (d, h, b, o)
6
Geskatte waardes in STAT-modus (xˆ, yˆ, xˆ
1
, xˆ
2
)
7
Vermenigvuldiging waar die vermenigvuldigingsteken
uitgelaat is
8
Permutasie (nPr), kombinasie (nCr)
9 Vermenigvuldiging (×), deling (÷), resberekeninge (÷R)
10 Optel (+), aftrek (-)
11 and (logiese operateur)
12 or, xor, xnor (logiese operateurs)
Neem kennis
• Wanneer 'n negatiewe waarde (soos -2) gekwadreer word, moet die waarde wat
gekwadreer word tussen hakies geplaas word ( 2 ). x
2
het 'n hoër
prioriteit as die teken vir negatief, en daarom, indien
2 ingesleutel word,
sal dit daartoe lei dat 2 gekwadreer word en 'n teken vir negatief by die resultaat
gevoeg word.
• Hou altyd die voorkeurvolgorde in gedagte, en omsluit negatiewe waardes in hakies
wanneer vereis.
Berekeningsvariasiewydtes, aantal s
yfers en presisie
Die berekeningsvariasiewydte, aantal syfers wat vir interne berekening
gebruik word, en berekeningspresisie, hang af van die tipe berekening wat
uitgevoer word.
60