Gebruikersgids
Belangrik!
• Wanneer die battery vervang word, sal alle waardes in die sakrekenaar se geheue
uitgewis word.
1. Druk (OFF) om die sakrekenaar af te skakel.
2. V
erwyder die skroewe en die skerm aan die agterkant van die
sakrekenaar.
3. Verwyder die battery en laai dan 'n nuwe battery met sy plus- (+) en
minus- (-) kante wat in die regte rigting wys.
4. Sit die skerm terug.
5. Inisialiseer die sakrekenaar: (CLR) (All) (Yes).
• Moenie die stap hierbo oorslaan nie!
V
oorkeurvolgorde van Berekeninge
Die voorkeurvolgorde van berekeninge word volgens die reëls hier onder
uitgevoer.
Wanneer die voorkeurvolgorde van twee berekeninge dieselfde is, word
berekeninge van links na regs uitgevoer.
1 Uitdrukkings tussen hakies
2
Funksies wat 'n argument na regs benodig en 'n sluithakie
")" ná die argument het
59