Gebruikersgids

Tegniese Inligting
Foute
Die sakrekenaar sal 'n foutboodskap vertoon wanneer 'n fout om enige
rede tydens 'n berekening voorkom.
Daar is twee maniere om 'n foutboodskap te verlaat: Druk
of om
die ligging van die fout te laat vertoon, of druk om die boodskap en
berekening uit te vee.
Om die ligging van 'n fout te laat vertoon
Terwyl 'n foutboodskap vertoon word, druk of om na die
berekeningskerm terug te keer. Die wyser sal na die plek gaan waar die
fout plaasgevind het, gereed vir insleuteling. Maak die nodige regstellings
in die berekening, en voer dit weer uit.
Voorbeeld: As 14 ÷ 0 × 2 per ongeluk ingesleutel is in plaas van 14 ÷ 10 ×
2 (MthIO-MathO)
14 0 2
(of )
1
Om die foutboodskap uit te vee
Terwyl 'n foutboodskap vertoon word, druk
om na die
berekeningskerm terug te keer. Neem kennis: dit vee ook die berekening
uit wat die fout bevat het.
56