Gebruikersgids
• Om byvoorbeeld 3 : 8 = X : 12 vir X op te los, druk in stap 1, en
sleutel dan die volgende vir die koëffisiënte (a = 3, b = 8, d = 12) in: 3
8 12 .
• Om 'n koëffisiëntwaarde wat reeds ingesleutel is, te verander, beweeg
die wyser na die betrokke sel, sleutel die nuwe waarde in, en druk
dan .
• Wanneer gedruk word, sal dit al die koëffisiënte na nul verander.
Neem kennis: Die volgende operasies werk nie in die
koëffisiëntredigeerder nie: , (M-), (STO). Pol, Rec,
÷R en multistellings kan ook nie met die koëffisiëntredigeerder
ingesleutel word nie.
4. Nadat alle verlangde waardes is soos verlang, druk .
• Dit sal die oplossings (waarde van X) vertoon.
• Wanneer weer gedruk word, sal daar na die
koëffisiëntredigeerder teruggekeer word.
Belangrik!
• 'n Math ERROR sal voorkom as wanneer 'n berekening uitgevoer word terwyl 0 vir 'n
koëffisiënt ingesleutel word.
Om die verhoudingsuitdrukking-tipe te verander
Verander weer na die RATIO-modus en selekteer die verlangde
verhoudingsuitdrukking-tipe uit die keuselys wat verskyn. Om die
verhoudingsuitdrukking-tipe te verander, veroorsaak dat die waardes van
alle koëffisiënte in die koëffisiëntredigeerder na nul verander.
Voorbeelde van RATIO-modus-berekeninge
Voorbeeld 1: Om X te bereken in die verhouding 1 : 2 = X : 10
54