Gebruikersgids

Voorbeeld 3: Om die logiese XOR van 1010
2
en 1100
2
te bereken (1010
2
xor 1100
2
)
1010 (BASE) (xor) 1100 0000000000000110
Voorbeeld 4: Om die logiese XNOR te bereken van 1111
2
en 101
2
(1111
2
xnor 101
2
)
1111 (BASE) (xnor) 101 1111111111110101
Voorbeeld 5: Om die biswyse komplement van 1010
2
te bepaal
(Not(1010
2
))
(BASE) (Not) 1010 1111111111110101
Voorbeeld 6: Om 101101
2
te negeer (die twee-se-komplement daarvan te
neem) (Neg(101101
2
))
(BASE) (Neg) 101101 1111111111010011
Neem kennis
In die geval van 'n negatiewe binêre, oktale of heksadesimale waarde sal die
sakrekenaar die waarde na 'n binêre waarde verander, die twee se komplement kry en
dit dan terug omskakel na die oorspronklike grondtal. Vir desimale (grondtal-10)
getalle sal die sakrekenaar eenvoudig 'n negatiewe teken byvoeg.
Verhoudingsberekeninge
Gebruik die RATIO-modus om die waarde van X in die
verhoudingsuitdrukking te bepaal a : b = X : d (of a : b = c : X) wanneer die
waardes van a, b, c en d bekend is. Die volgende toon die algemene
prosedure vir gebruik van RATIO.
1. Druk
(RATIO) om na die RATIO-modus te verander.
2. Op die keuselys wat verskyn, selekteer (a:b=X:d) of (a:b=c:X).
3. Op die koëffisiëntredigeerder-skerm wat verskyn, sleutel tot 10 syfers vir
elkeen van die vereiste waardes (a, b, c, d) in.
53